25/02/2021
Good news guys, we have got the ATN 5-20x 4K Smart HD Day/Night vision scope on Special whilst stock last. It now has an operating time of 18 hours and you can record video and take photos with this scope of all your hunts. Dont miss out on this special price.
Contact;
Dirk Swanepoel
Veld en Vlei Goeters
0833825820
[email protected]
26/07/2020
Ek en Christine was weer Vrydag op die skietbaan en het so bietjie tyd met die Sako .243 met Trijicon 4.5-30x56mm Accupower scope spandeer. Ons het die Sako .22 saam gevat en net lekker skyf geskiet.
My wife shooting a Sako .243
My wife accompanied me to the shooting range to do some shooting with 2 of our Sako rifles, she is no stranger to this hobby being a hunter for many years an...
16/07/2020
I fitted another excellent Trijicon scope to my Sako 30-06, this time I opted for the 4-16x50mm AccuPower from Trijicon and with the Sako Optilock Mounts as the connection between rifle and scope there is just one outcome......Pure Art, this is what I wanted to achieve, excellence.
Trijicon 4-16x50mm AccuPower fitted to a Sako 30-06 Mod 85
I have fitted the excellent Trijicon 4-16x50mm AccuPower scope to my Sako 30-06 and o boy, now this package is complete. With the Sako Optilock Mounts as the...
16/07/2020
Fitting a Trijicon 4.5-30 x 56mm Accupower scope to a Sako .243 - The merge of two quality products is a recipe for excellence.
Trijicon 4.5 - 30 x 56mm Accupower - If you are looking for Quality then this is simply the Best
I have fitted a Trijicon 4.5 - 30 x 56mm Accupower scope to my Sako .243 Rifle and this is where 2 worlds of quality meets. This is the perfect scope for the...
12/07/2020
Ek het weer bietjie die ATN Mars 4 gaan toets op die 9-7-2020, dis verbasind om selfs 'n klein veld muis te sien rond beweeg op 88 meter. Die scope verbaas my elke keer en is 'n moet vir Jakkas skiet.
ATN Thermal - See a mouse in total darkness at 88 meters going about it's business.
On the 09/07/2020 I took the ATN Mars 4 through it's paces again on a farm in South Africa, it is just amazing to see so clearly in total darkness.
27/10/2019
Goeie middag,
Kyk bietjie na die link, dis die ding om te he om iemand te neutraliseer voor hy regtig moeilikheid maak, daar is deesdae soveel Road Rage Insedente, Hijackings, Roof ens. 1 of 2 b***e sal die werk doen en jy sien die anvaller nie weer nie......of laat ek eerder se, hy sien jou nie weer nie. Geen lisensie nodig nie en jy kan hom oral dra en invat. Iets om aan te d**k, laat weet my as jy belangstel.
Die pistool kom in ñ kit, 1 x pistool, 2 x magesyne, 3 x houers van verskillende tiepes b***e en 2 x gas cylinders en sy dra tassie. Werk uit op R4950.00
Die holster kos R620
Vriendelike groete,
Dirk Swanepoel
Veld en Vlei Goeters (PTY)Ltd
0833825820
Byrna HD Personal Security Device
Byrna HD Personal Security Device is a Launcher for OC & CS Pepper Balls. This is a Non-Lethal option for Self defense. Big thanks to Getzone.com for their H...
25/04/2018
Hier is nog so paar van die Vector produkte wat by Huntex Saal 2 Stalletjie 231 beskikbaar gaan wees.
Vriendelike groete,
Dirk Swanepoel
Veld en Vlei Goeters
0833825820
24/04/2018
Goeie more,
Veld en Vlei Goeters is van Donderdag af by Huntex en julle kan ons gerus besoek in Saal 2 - Stalletjie 231.
Ons het ñ paar specials wat julle nie moet mis nie, ek heg die advertensies aan.
Vriendelike groete,
Dirk Swanepoel
0833825820
[email protected]
09/08/2017
https://www.youtube.com/watch?v=m8YTZMJKWg4
Ek en Evert Swanepoel het die naweek vir 3 nagte gaan Spesie Karp Hengel met groot sukses.
Specimen Carp Angling - Buffelspoort 06/08/2017
Dirk and Evert Swanepoel enjoying 3 nights at Buffelspoort dam doing Specimen Carp Angling. Life is good especially when you are in good company.
01/08/2017
Goeie naand vriende,
Ons het vandag die deelnemers se fotos en kommentaar bekyk en op 'n wenner besluit. Dit is ons eerste kompetiesie en ek wil elkeen wat deelgeneem het bedank vir julle fotos ens.
Die eerste plek gaan aan Charlie Brown met sy fotos van die Jakkals en Rooikat wat gejag was met die laser, jy wen die MMS / Epos Trail Kamera ter waarde van R3950 en dan kort op Charlie se hakke is Stoffel van Staden met die 2de plek, Stoffel, jy wen 'n Nitecore Kop liggie ter waarde van R900
Baie geluk aan die twee manne, stuur asseblief vir my julle aflewerings adresse sodat ek die items vir julle kan koerier.
Ons sal weer in die toekoms 'n kompetiesie hou so neem asseblief julle fotos van wat julle met die Vector Nagsig Laser gejag het, ons wil graag deel wees van julle jag ervaring.
Vriendelike groete,
Dirk Swanepoel
0833825820