Destination You X Ruan Griessel Coaching

Call Directions Website Contact the business

Destination You X Ruan Griessel Coaching 🇿🇦🇲🇻🇦🇪🇮🇩🇹🇭🇲🇾🇵🇭🇱🇰🇹🇷🇱🇦
💥BODY TRANSFORMATION SPECIALIST💪🏽
🌴WIN A 7-NIGHT THAILAND TRIP FOR 2 🇹🇭
🔥JOIN THE 8-WEEK CHALLENGE👇🏼
LIMITED SPOTS

15/10/2026

WOULD YOU GET IN THE BEST SHAPE OF YOUR LIFE FOR A CHANCE TO WIN A HOLIDAY TO THAILAND? 🇹🇭🌴

Because that’s exactly what we’re giving you the opportunity to do. We’re launching DESTINATION: YOU, an 8-week body transformation challenge.💪🏽🔥

For R450, You get the full 8-week diet + training program, then you have 8 weeks to transform yourself. And the person with the BEST TRANSFORMATION wins:

🌴 7 NIGHTS IN THAILAND FOR 2
✈️ Return flights
🏝️ Accommodation
🚐 Airport transfers
🍽️ Selected meals
💰 R50,000 VALUE

Can’t travel? Take R30,000 cash instead.

Now here’s why I think you should actually do this:

You’ve probably already told yourself you’re going to get back into shape. You’ve probably already said “I’ll start Monday.”

This time, give yourself a reason not to quit.

You get the program.
You get 8 weeks.
You get a goal.
And if you create the best transformation…

YOU COULD BE FLYING TO THAILAND. ✈️🇹🇭🌴

You don’t need to be the strongest.
You don’t need to be the leanest.
You just need to create the BEST TRANSFORMATION.

📅 CHALLENGE STARTS 18 JANUARY 2027

⚠️ LIMITED SPOTS.

ENTRIES CLOSE 31 OCTOBER 2026 OR WHEN SPOTS ARE FILLED. WHICHEVER COMES FIRST.

Once they’re gone, they’re gone.

Don’t wait until you’ve missed it and wish you’d entered.

👇🏼BOOK YOUR SPOT NOW

R450 gets you the program.
Your transformation could get you Thailand. 🌴

LINK IN BIO | DESTINATION YOU

WOULD YOU GET IN THE BEST SHAPE OF YOUR LIFE FOR A CHANCE TO WIN A HOLIDAY TO THAILAND? 🇹🇭🌴Because that’s exactly what w...
15/10/2026

WOULD YOU GET IN THE BEST SHAPE OF YOUR LIFE FOR A CHANCE TO WIN A HOLIDAY TO THAILAND? 🇹🇭🌴

Because that’s exactly what we’re giving you the opportunity to do.

We’re launching DESTINATION: YOU, an 8-week body transformation challenge.💪🏽🔥

For R450, You get the full 8-week diet + training program, then you have 8 weeks to transform yourself. And the person with the BEST TRANSFORMATION wins:

🌴 7 NIGHTS IN THAILAND FOR 2
✈️ Return flights
🏝️ Accommodation
🚐 Airport transfers
🍽️ Selected meals
💰 R50,000 VALUE

Can’t travel? Take R30,000 cash instead.

Now here’s why I think you should actually do this:

You’ve probably already told yourself you’re going to get back into shape. You’ve probably already said “I’ll start Monday.”

This time, give yourself a reason not to quit.
You get the program.
You get 8 weeks.
You get a goal.
And if you create the best transformation…
YOU COULD BE FLYING TO THAILAND. ✈️🇹🇭🌴

You don’t need to be the strongest.
You don’t need to be the leanest.
You just need to create the BEST TRANSFORMATION.

📅 CHALLENGE STARTS 18 JANUARY 2027
⚠️ LIMITED SPOTS.

ENTRIES CLOSE 31 OCTOBER 2026 OR WHEN SPOTS ARE FILLED. WHICHEVER COMES FIRST.
Once they’re gone, they’re gone.
Don’t wait until you’ve missed it and wish you’d entered.

👇🏼BOOK YOUR SPOT NOW

R450 gets you the program.
Your transformation could get you Thailand. 🌴

LINK IN BIO | DESTINATION YOU

Desember is om die draai! 🎄🔥Die vraag is: gaan jy teen daardie tyd trots wees op wat jy in die spieël sien? 🪞💪 Of gaan j...
13/08/2026

Desember is om die draai! 🎄🔥

Die vraag is: gaan jy teen daardie tyd trots wees op wat jy in die spieël sien? 🪞💪 Of gaan jy wens jy het vroeër begin? ⏳

Met meer as 10 jaar se ervaring as ’n internasionaal gekwalifiseerde Body Transformation Expert 🌍🏆, het ek al 5000+ mans en vroue gehelp om hul liggame, fiksheid en selfvertroue te transformeer, insluitend Afrikaanse kunstenaar Dirk van der Westhuizen 🎤 en voormalige Mej. Suid-Afrika 2024, Mia le Roux 👑🇿🇦.

Maak nie saak of jou doel is om:

🔥 Gewig te verloor
💪 Spiere te bou
🔥 Jou liggaam te transformeer
⚡ Meer energie te hê
🪞 Weer goed te voel wanneer jy in die spieël kyk

Ek gee jou die plan, ondersteuning en aanspreeklikheid om dit te laat gebeur. 🎯🔥

Wat jy kry: 👇

🥗 Persoonlike Dieetplan
🏋️ Persoonlike Oefenplan, Gym of Huis
💊 Supplement Voorstelle
📈 Check-ins & Aanpassings elke 2 weke
📲 WhatsApp Ondersteuning
💥 15% Afslag op NPL Supplements

Begin NOU. 🚀

Werk die volgende paar maande aan jouself. 💪🔥 Wanneer Desember aanbreek, wil jy die een wees wat kan terugkyk en sê: “Ek is bly ek het begin.” 🪞🔥

🌍 Aanlyn coaching beskikbaar wêreldwyd

📲 Stuur vandag vir my ’n WhatsApp en kom ons begin jou transformasie.

🎄 Desember kom. Maak seker jy is gereed. 🔥💪

As 'n nuwe pa van 'n tweeling het ek een ding baie vinnig besef...Ons as ouers moet nie net sterk wees vir onsself nie, ...
25/07/2026

As 'n nuwe pa van 'n tweeling het ek een ding baie vinnig besef...Ons as ouers moet nie net sterk wees vir onsself nie, Ons moet sterk wees vir hulle.💪👶 Maar tussen werk, kinders, stres en die lewe is dit maklik om jouself heel laaste te sit. Dit is presies hoekom ek doen wat ek doen.

Met meer as 10 jaar se ervaring as 'n internasionaal gekwalifiseerde Body Transformation Expert het ek al meer as 5000 mans en vroue gehelp om hul liggame en selfvertroue terug te kry.⭐ My coaching is al deur meer as 5000 mense gebruik, insluitend Afrikaanse kunstenaar Dirk van der Westhuizen en voormalige Mej. Suid-Afrika 2024, Mia le Roux.

💪 Maak nie saak of jy wil:
✅ Gewig verloor
✅ Spiere bou
✅ Fitter en gesonder raak
✅ Meer energie hê
✅ Weer goed voel wanneer jy in die spieël kyk..ek help jou stap vir stap om daar te kom.

Wat jy kry:
✔️ Persoonlike Dieetplan
✔️ Persoonlike Oefenplan (Gym of Huis)
✔️ Supplement Voorstelle (Opsioneel)
✔️ Check-ins & Aanpassings Elke 2 Weke
✔️ WhatsApp Ondersteuning
✔️ 15% Afslag op NPL Supplements

🤍 Verwag julle 'n baba of is julle nuwe ouers?
Ek help ook pa's, mammas en ouers-to-be met planne wat by hierdie nuwe fase van julle lewe pas.

✔️ Voeding wat jou liggaam optimaal ondersteun
✔️ Maklike planne wat werk al is jy besig
✔️ Voedingsondersteuning vir borsvoedende mammas
✔️ Help jou om ná swangerskap weer sterk, gesond en selfversekerd te voel

Jy hoef nie op 'n mal dieet te gaan of ure in die gym deur te bring om resultate te kry nie. Jy het net die regte plan, die regte ondersteuning en iemand nodig wat jou verantwoordbaar hou.
🌍 Aanlyn coaching beskikbaar wêreldwyd. Ek werk reeds met kliënte regoor die wêreld.

🏆 Sluit aan by meer as 5000 mense wat reeds hul transformasie saam met my begin het.
📲 Stuur vandag vir my 'n WhatsApp en kom ons begin jou transformasie.

💙 Sterk vir jouself. Sterk vir jou gesin. Sterk vir die lewe. 💪👶

As n nuwe pa van n tweeling is daar een ding is wat ek besef het, en dit is dat ons as ouers nie net sterk moet wees vir...
01/07/2026

As n nuwe pa van n tweeling is daar een ding is wat ek besef het, en dit is dat ons as ouers nie net sterk moet wees vir onsself nie… ons moet sterk wees vir hulle🩷🩵

Met meer as 10 jaar se ervaring as ’n internasionaal gekwalifiseerde Body Transformation Expert het ek reeds meer as 5000 mans en vrouens gehelp om hul liggame en lewens te transformeer.

✅ Mans & Vrouens
✅ Gym of Huis
✅ Persoonlike Dieetplan
✅ Persoonlike Oefenplan
✅ Supplement Voorstelle (Opsioneel)
✅ Check-ins & Aanpassings Elke 2 Weke
✅ 15% Afslag op NPL Supplements

Of jy nou gewig wil verloor, spier wil bou of net weer goed in jou eie vel wil voel, ek sal jou stap vir stap help en met meer as 5000 transformasies bewys dat hierdie metode werk. 📈

Stuur vir my ’n WhatsApp en kom ons begin jou transformasie.

Strong For Them. Strong For You. 💙🩷💪🏽

Hierdie is my eerste Vadersdag as pa van n tweeling en as daar een ding is wat ek besef het, is dit dat ons as ouers nie...
20/06/2026

Hierdie is my eerste Vadersdag as pa van n tweeling en as daar een ding is wat ek besef het, is dit dat ons as ouers nie net sterk moet wees vir onsself nie… ons moet sterk wees vir hulle🩷🩵

Dit is hoekom ek hierdie Vadersdag naweek my coaching programme spesiaal oopmaak vir mense wat gereed is om hul gesondheid, energie en selfvertroue terug te vat. 🔥

Met meer as 10 jaar se ervaring as ’n internasionaal gekwalifiseerde Body Transformation Expert het ek reeds meer as 5000 mans en vrouens gehelp om hul liggame en lewens te transformeer.

Geen kitsoplossings.
Geen crash diets.
Net regte resultate wat hou. 💪

✅ Mans & Vrouens
✅ Gym of Huis
✅ Persoonlike Dieetplan
✅ Persoonlike Oefenplan
✅ Supplement Voorstelle (Opsioneel)
✅ Check-ins & Aanpassings Elke 2 Weke
✅ 15% Afslag op NPL Supplements

Of jy nou gewig wil verloor, spier wil bou of net weer goed in jou eie vel wil voel, ek sal jou stap vir stap help en met meer as 5000 transformasies bewys dat hierdie metode werk. 📈

Stuur vir my ’n WhatsApp en kom ons begin jou transformasie.

Strong For Them. Strong For You. 💙🩷💪🏽

28/05/2026

POV of me getting my 2+1 deal at 😮‍💨

⚫ Buy ANY 3 participating or products and get the cheapest FREE

⚫ Better Rewards members get an EXTRA 10% OFF

⚫ Available in-store at Dis-Chem ONLY

⚫ 29–31 MAY

With more than 10 years of experience, I’m not just your average health & fitness coach, I’m an internationally qualifie...
19/05/2026

With more than 10 years of experience, I’m not just your average health & fitness coach, I’m an internationally qualified body transformation expert 💣

Imagine what it would feel like to unlock your full potential with someone who has already helped more than 5000 people transform, with every plan uniquely designed and tailored specifically for you 🥞

✅ Men & women
✅ Gym or home training
✅ Personalised diet plan
✅ Personalised workout plan
✅ Supplement recommendations (supplement use is optional)
✅ 15% discount on NPL Supplements
✅ Check-ins and adjustments every 2 weeks

Send me a DM if you’re ready to get started! 💪🏽🔥

Met meer as 10 jaar se ervaring is ek nie net ’n gemiddelde health & fitness coach nie, ek’s ’n internasionaal gekwalifi...
07/05/2026

Met meer as 10 jaar se ervaring is ek nie net ’n gemiddelde health & fitness coach nie, ek’s ’n internasionaal gekwalifiseerde body transformation expert 💣

Dink net hoe dit sal voel om jou volle potensiaal te ontsluit saam met iemand wat al meer as 5000 mense gehelp het om te transformeer met elke plan uniek en spesifiek vir jou aangepas 🥞

✅ Mans & vrouens
✅ Gym of huis
✅ Persoonlike dieet plan
✅ Persoonlike oefen plan
✅ Supplement voorstelle (supplement gebruik opsioneel)
✅ 15% afslag op NPL Supplements
✅ Check-ins en aanpassings elke 2 weke

Stuur vir my ’n DM as jy gereed is om te begin! 💪🏽🔥

Address

Sandton

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Destination You X Ruan Griessel Coaching posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Destination You X Ruan Griessel Coaching:

Shortcuts

Share