Loer asb hieronder, vir enigiemand wat ons Laerskool Generaal Hendrik Schoeman in Hartbeespoort wil bevorder en leerlinge wil bemag.
Vir slegs R50pm kan jy ook 'n blywende impak maak.
www.klub23.co.za
GHS Klub 23
Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from GHS Klub 23, Sport & recreation, 45 Marais Street, Schoemansville.
08/03/2024
Sien almal daar!
01/03/2024
21/02/2024
Ons sien Baie uit na die Rugby seisoen!
Bestel joune nou 🫵
17/02/2024
Baie Dankie aan almal wat saam ons gefliek het! Dit was n fees 🍿🎬
12/02/2024
03/02/2024
Doen alles tot eer van God.
1 Korintiërs 10:31
Ons d**k vandag aan al die atlete wat deelneem by die Top10 byeenkoms. Julle maak ons reeds trots - hou so aan!
18/01/2024
Terwyl Schoemies lekker gerus het, het Klub23 nie gras onder ons voete laat groei nie.
Ons kon met trots die opknap van die verspringputtte onderneem en ons sien uit daarna dat die kinders dit kan geniet by môre se huissport.
Baie sterkte an al ons atlete!
17/01/2024
Mag elke Schoemie flink vaar in 2024!
Seënwense en voorspoed aan elke leerder, ouer, onderwyser en afrigter. Mag GHS die jaar net sterker word.
Ons glo in julle!
02/12/2023
Klub23 se Rugbykliniek was n groot sukses. Ons kinders het baie geleer en is opgewonde vir die rugbyseisoen wat voorlê!
02/12/2023
KLUB23 ondersteun GHS se gholfdag.
23/11/2023
Moet nie die Klub23 Rugbykliniek misloop nie!
1 Des 2023, 14:30 te GHS A-Veld
Gratis toegang vir alle GHS en Wolverines spelers.
Kontak ons gerus vir meer inligting.
Click here to claim your Sponsored Listing.
Location
Category
Culinary Team
Attire
Contact the business
Telephone
Website
Address
45 Marais Street
Schoemansville
0216