SA Jagters-Hunters Schweizer-Reneke

SA Jagters-Hunters Schweizer-Reneke SA JAGTERS - die enigste tuiste vir jagters, sportskuts en bewaarders van wildlewe.

29/08/2026
Baie dankie aan elkeen wat die Schweizer Veldskiet 2026 bygewoon het — dit was ’n dag vol goeie skote, ’n paar “amper”-s...
09/02/2026

Baie dankie aan elkeen wat die Schweizer Veldskiet 2026 bygewoon het — dit was ’n dag vol goeie skote, ’n paar “amper”-skote, en minstens een persoon wat nou nog sweer die wind het sy koeël geskuif! 😄
’n Groot dankie ook aan al ons borge, veral Moredou wat elke jaar die terrein vir ons beskikbaar stel, en aan almal wat gehelp het met die beplanning en organisasie van die dag.
Baie geluk aan elke skut wat deelgeneem het — die kompetisie was sterk en daar was beslis ’n paar uitblinkers wat dinge vir almal interessant gehou het!
Ons hoop om julle almal volgende jaar weer hier te sien — met nog skerper oë, reguiter skote en dieselfde goeie gees!

Baie geluk aan die skuts wat so goed presteer het met 8 Feb. 2025 se Veldskiet to Môredou, Schweizer.  Dankie vir almal ...
19/02/2025

Baie geluk aan die skuts wat so goed presteer het met 8 Feb. 2025 se Veldskiet to Môredou, Schweizer. Dankie vir almal wat die dag moontlik gemaak het en kom ondersteun het!

14/01/2025

Schweizer Skietklub bied Saterdag 18 Januarie 2025 SA Jagters MDS Induksie & Classifier aan te Kmdt. Michiel v/d Venter skietbaan. Kom geniet die dag saam met ons! Inskrywing begin 07h45 waarna die skiet om 08h00 sal begin. Inskrywings is R150 per skut. 30 rondtes nodig vir die baan.

Address

Schweizer-Reneke

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when SA Jagters-Hunters Schweizer-Reneke posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share