06/06/2019
WE HAVE 2020 VISION
We have not disappeared. We are still working hard on Trap om Genade. But unfortunately our team has suffered a great loss this year. One of our organisers, road builders, super supporters passed away this year and we have not yet been able to gather ourselves properly to give this event the attention it deserves.
But next year we will be back, better and bolder than before. I hope our Genade community will understand and be just as excited about this event in 2020 as you have been through the years.
Thank you for everyone's support through this time.
16/11/2018
Dankie dankie dankie is al wat ons kan sê, vir almal wat 'n bydrae gemaak het tot die dag. 9 kinders geseën met die pragtige 9 fietsies. Dankie aan die borge. Dit was 'n lekker lekker middag
06/08/2018
Results are out.
TRAP OM GENADE RACE RESULTS – MegChem Cycling
TRAP OM GENADE RACE RESULTS Posted on August 2, 2018August 2, 2018 by admin Congratulations on all who participated in the 2018 Trap Om Genade Lap Race! It was truly a unforgettable event with great success. Over all 28 teams participated and with 20 solo riders made it a very competitive field. Wit...
02/08/2018
Brief van Genade
Om n byeenkoms soos Trap om Genade te reel is soos om n legkaart te bou, daarom wil ons vir elke legkaart bouer se
27/07/2018
Die trofees staan reg. Kom kry joune more!!!
27/07/2018
1 slapie oor
Sien vreeslik uit om álmal hier te sien more. Onthou julle kan vanaand inskryf by Multilink van 5-8 en more oggend van 7-9
Sien julle hier!!!
26/07/2018
Electric bike here for test drive
Ever wondered if the new e-bike is for you? Come swing by and try the demo bike. On special for the trap om genade only at R15 500.
Follow the for more info on the bike
https://ebikes.co.za/product/tailg-electric-bicycle/
25/07/2018
Vir die mense wat van ver af kom, maak gebruik van die fantastiese special by Snooze A Lot, Secunda.
2 x cappuccino's
2 x special winter breakfast
2 x Milkshakes
En dan ons verblyf is as volg :
een persoon special is R450 met ontbyt
En 2 mense special R650 met ontbyt.
Kontak hulle gerus 072 437 7596
Secunda
Bloekom 19
https://www.facebook.com/SNOOZE.EAT.A.LOT/
Snooze a lot & Eat a lot
We have a relaxed environment were you can came and enjoy a good cup of coffee and delicious food. Book into the BnB, or buy a gift for a friend.
24/07/2018
https://m.facebook.com/story.php?story_fbid=1877830268921752&id=278453832192745
28 Julie 10:00-16:00
Kom Geniet 'n lekker dag saam met ons op die plaas. Ondersteun die fietsryers soos hulle die rondtes voltooi om Genade Plaas. Loop in die wintersonnetjie deur die stalletjies of le rustig vir massering by die salon.
Bring die kinders om die diere te kyk en rond te baljaar in ons tuine. Luister en kyk na ons plaaslike talent, met Oosterland se ensemble wat optree en Goedehoop se babbel bekkies en prag trompoppies.
Bo dit alles kom Geniet kos soos net ons dit kan maak. Koop lekker tuisgebakte beskuit, lekkers en brode.
Hoop ons sien julle almal hier. Vir meer inligting skakel 0843172243