25/09/2024
Wenners van die 2 Vanhunks Kayaks by die Tiervis Bonanza 2024. Geborg deur Bronab..Baie geluk Manne🍻🫱🏻🫲🏽
BroNab Adventures
25/09/2024
Wenners van die 2 Vanhunks Kayaks by die Tiervis Bonanza 2024. Geborg deur Bronab..Baie geluk Manne🍻🫱🏻🫲🏽
02/08/2024
Hoop om almal daar te sien die 29 en 30ste November. Die BroNab event gaan baie lekker wees. Van kompetiesie skiet, groot visse en moerse vure. Kom skryf in manne, prys gelde gaan ook groot wees🏁🏁
Marchals opad vir inweeg. Manne was besig gewees🍻
Volgende een soek ons meer bikes🏁
29/04/2024
Glo dit was vir almal n moerse lekker event. hoop ek sien julle by die volgende een.
Well done vir almal weereens.
29/04/2024
Jaques met die 6 de plek.hy het n gratis plek gewen in die volgende Bronab kompetiese.
Lekker Jaques
29/04/2024
Ramon met n 4de plek van R1000 en n bottel KWV.
Wel done. 🍻
29/04/2024
5de plek het Gerhard Koekermoer gewen met n prys van R500, was n close een.
Geluk Gert
29/04/2024
Wener Vorster
Het 3 de plek gewen. Baie geluk Werner
29/04/2024
Jaco de lange het 2de plek gekry R4500
Met grootse karp en geelvis vir die dag.
Baie geluk
29/04/2024
Baie geluk aan Rohan wiese van Wildman Secunda met die 1ste wen van Bronab 2024.1 die naweek. Roan is huis toe met R15 000 kontant asook n KWV collection van oor R10 000.🍻