09/11/2025
Met n blye hart het ons as Mosselbaai pluimbal klub /Mossel Bay Badminton Club ons jaar 2025 met n lekker braai en prysuitdeling afgesluit.
Baie geluk aan al die spelers met hul wenne en sertifikate.
Baie dankie aan elk een wat dit die moeite werd gemaak het om dit by te woon.
2026 gaan ons nog grootter groei.
Vanjaar het ons nuwe lede by gekry asook 2 nuwe Junior spelers.
Geseende 2025 en wees veilig
Sien weer 2026
Jy is welkom om my te kontak as jy wil saan speel in die nuwe jaar.
24/09/2025
Baie dankie aan almal wat vandag, 24 September 2025 aan die pluimbal, vir die Mosselbaai Sport Fees deel geneem het
Baie geluk ook aan al die spelers met hul wen.
Baie dankie ook aan Hanlie, ons voorsitter vir al die reelings
As jy wil kom saamspeel is jy welkom. Dinsdae en Donderdae aande by die van Riebeeck stadion Mosselbaai vanaf 7 uur tot 10 uur
13/08/2025
Mosselbay teen Sedgesfield
09/08/2025
So neem ons weer eens afskeid van n nuwe pluimbal vriend van Belgie na n paar maande by ons.
Cedric Vanhamme and family enjoy your last month in South Africa. Be safe.
26/07/2025
Dit is met hartseer wat ons van Dennet afskeid neem.
Mag dit baie goed gaan met jou in jou nuwe lewe in Johannesburg.
Ons sal jou mis as ons oefen aande het.
26/07/2025
Dinsdag die 22ste Julie teen George in George gespeel.
John-John van Droogenbroeck
Attie Henning
Cedric, ons kuier gas Belgie
Coenie Nel
Hannes de Bruyn
Dennet Schwarze
Was ons man's spelers
Joey Nel
Elaine Stipp
En ek Patrys Van Droogenbroeck
Was ons dames spelers
Baie dankie aan almal.
Baie geluk ook aan George wat gewen het.
23/06/2025
Please share with your members - coaching will be happening at Gerrit Du Plessis Secondary School in Riversdal. Please send names and contact numbers of participants as soon as possible. No charge to join - you just have to make your own way to the facility. If accommodation is required - please feel free to contact me. Kind regards
03/06/2025
Mosselbaai pluimbal club het 2 Junie n wedstryd in Stilbaai teen Stilbaai gaan speel.
Baie geluk aan die span gekies is,
JJ, Cedric, Hannes, Coenie, Joey en Patrys
Baie geluk aan die span wat Stilbaai geklop het
JJ, Cedric en Joey.
Jammer die ander span het verloor teen Stilbaai
Baie dankie ook aan Stilbaai vir ware gasheer span wat ons getreat het met warm koffie en kerrie en rys.
23/05/2025
Gister aand ons game teen George gehad.
Baie geluk met George met jule wen.