Saamstaan Non Profit Company

Call Directions Contact the business

Saamstaan Non Profit Company Focusing on sports arts and culture development in remote communities.

Education means nothing without values.
16/06/2026

Education means nothing without values.

03/06/2026
Please share. Enige hulp sal waardeer word.R Business. Sound & Visual Services Ruark Daniels Rhowayda Joseph Alister Jos...
30/04/2026

Please share. Enige hulp sal waardeer word.
R Business. Sound & Visual Services
Ruark Daniels
Rhowayda Joseph
Alister Joseph
Virgil Corjeus
Bran Don Carlo Brandt
Mervin Cloete
Saamstaan Non Profit Company

21/03/2026

Raai wie.
Ruark Daniels
R Business. Sound & Visual Services

Coacha Gerwyn Alexander . Place your order anytime.Ruark Daniels Saamstaan Non Profit Company  R Business. Sound & Visua...
11/03/2026

Coacha Gerwyn Alexander . Place your order anytime.
Ruark Daniels
Saamstaan Non Profit Company
R Business. Sound & Visual Services
Gregorius Roché Macatees
Ashton-Dj Gold

04/03/2026

As Saamstaan Non Profit Company is ons baie trots op die dinge wat Ashton-Dj Gold doen. Na sy goeie kuier in Namibia 🇳🇦 is die span mal oor hoe hy die treffers aanmekaar steek...ons is trots om baie saam met hom te werk en baie dankbaar vir die manier hoe hy elke client behandel. Beslis op die regte pad...ons stap saam want ons staan saam.
Rhowayda Joseph
Alister Joseph
Virgil Corjeus
Bran Don Carlo Brandt

N Gemeenskap behoort aan almal wat in dit woon. Happy Hearts FC doen hulle deel. Focus regkry en die levels begin lig ou...
27/01/2026

N Gemeenskap behoort aan almal wat in dit woon. Happy Hearts FC doen hulle deel. Focus regkry en die levels begin lig ouens.
Saamstaan Non Profit Company
R Business. Sound & Visual Services
Bran Don Carlo Brandt
Ruark Daniels
Dereck OuDrie Cloete
Ashton-Dj Gold

14/01/2026

The pilot video of Marigolds RFC van Garies.
Dis belangrik dat ons ons eie stories met ons mense deel. Enige borgskap of ondersteuning aan die span sal waardeer word.
Geniet dit en deel dit met ander. Deel ook asb ons blad vir n like of n follow dit help dat ons meer mense bewusmaak van wat ons doen.
Saamstaan Non Profit Company
R Business. Sound & Visual Services
Alister Joseph
Ashton-Dj Gold
Bran Don Carlo Brandt
Ruark Daniels
Dereck OuDrie Cloete
Coacha Gerwyn Alexander

Saamstaan NPC het n konstruktiewe gesprek gehad met Marigolds RFC van Garies na die kyk van n klein dokumenter wat meer ...
14/01/2026

Saamstaan NPC het n konstruktiewe gesprek gehad met Marigolds RFC van Garies na die kyk van n klein dokumenter wat meer vertel oor die Rugby Klub se geskiedenis. Daar was gevra dat hulle altyd seker maak dat almal deel sal voel van die klub en dat ontwikkeling een van die belangrikste elemente sal bly veral by hulle plaaslike skole.
Marigolds was beslis een van die uitblinkers en ons vertrou dat hulle die jaar weer die Kamiesberg se vlag hoog sal wai.
Ons wens hulle alle sterkte toe met die nuwe jaar.
Ons wil net dankie se aan Department Sports Kuns en Kultuur vir die vervoer reelings.
Manfred Titus
Saamstaan Non Profit Company
Bran Don Carlo Brandt
Ruark Daniels
Petro Pepe Willems

Address

Williamstreet 03 Bergsig
Springbok
8240

Telephone

+27731943770

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Saamstaan Non Profit Company posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Saamstaan Non Profit Company:

Shortcuts

Share

Category