08/10/2024
Hugenote se rugby akademie is terug en reg om die toekomstige Hugenote legendes te verwelkom.
Vir enige navrae kontak vir Heinrich of Rudolf.
HUGENOTE RUGBY AKADEMIE is daar om jong rugby spelers se basiese vaardighede te verbeter. Veiligheid is prioriteit nommer een! Word deel van die LEGENDE!!!!
08/10/2024
Hugenote se rugby akademie is terug en reg om die toekomstige Hugenote legendes te verwelkom.
Vir enige navrae kontak vir Heinrich of Rudolf.
25/03/2020
Ons het die tyd bereik waar ons mense se lewens kan red deur om by die huis te bly.
So moeilik soos wat dit is, is dit nodig sodat ons later kan aangaan met die dinge waarvoor ons lief is.
Hugenote Rugby Akademie sal gesluit wees gedurende die 21day Lockdown.
Datums waneer ons weer begin met oefeninge sal deurgegee word hier op die blad.
Ons sal soveel moontlike video's oplaai van oefening wat kids by die huis kan doen om vaardighede op te skerp.
Wees veilig.
Groete
Hugenote Rugby Akademie
11/03/2020
Geen AKADEMIE oefening vandag nie agv die reen.. Die sessies van vandag dra oor na more 16:45
Hugenote Rugby Akademie Groete
03/03/2020
Inskrywingsvorm vir Hugenote Rugby Akademie.
| Monday | 16:15 - 17:45 |
| Tuesday | 16:15 - 17:45 |
| Wednesday | 16:15 - 17:00 |
| Thursday | 16:15 - 17:00 |