09/01/2023
Baie hartseer dag vir Ringbal . Ons innige simpatie aan die ouers, familie en vriende van Schalk van Tonder. RUS SAG Seun. ðŸ˜
Die BLAD word gesluit NUWE BESTUUR sal n NUWE FB oop maak Hier speel ons vir die liefde van die sport
09/01/2023
Baie hartseer dag vir Ringbal . Ons innige simpatie aan die ouers, familie en vriende van Schalk van Tonder. RUS SAG Seun. ðŸ˜
04/01/2023
14/11/2022
Namens ons klub wil ons graag aan ons voorsitter Flippie Bronkhorst baie geluk met sy verjaarsdag se. Baie dankie vir die goeie voorbeeld van n voorsitter wat jy aan ons almal stel. Mag jy nog baie lank gespaar bly vir jou gesin en ons almal by die klub .
04/10/2022