06/04/2021
Training currently taking place at Stable Inn in Springs.
Contact us for times and info.
Full Force Rugby Acadamy - Where every child's personal goals matter!
https://www.facebook.com/wikusvanderbergrugbyacadamy/
12/03/2021
Our first official theory training session. The kids loved it!
Learning with passion & understanding the game is key.
Full Force Rugby Academy - Building the future of rugby by empowering our kids with knowledge, tactics, fitness & power.
10/03/2021
Interesting read😉
Has schoolboy rugby in South Africa lost the plot?
Has schoolboy rugby in South Africa lost the plot?
25/02/2021
Met groot opgewondenheid launch ons Officially!!!!!
Dankie SupaRugby vir die great berig, ons pronk met trots oor ons nuwe jeug rugby akademie.
Gee jou kind die voorsprong en join ons nou! Join n akademie wat jou kind individueel gaan ontwikkel.
https://www.facebook.com/wikusvanderbergrugbyacadamy/
Wikus van der Berg speel nog altyd voluit rugby en dit is gepas dat sy nuwe breinkind, die Full Force Rugbyakademie, so heet.
Wikus het sy stewels opgehang en gaan sy volle energie voortaan aan die nuwe rugbyakademie wy.
Hy is ‘n gebore onderwyser en die jonger kinders lê hom na aan die hart.
Machelle Beukman sal die akademie bemark en hulle skop verrigtinge aanstaande week by Stable Inn in Springs af.
Die kostes beloop n jaarlikse registrasiefooi van R250 en dan n maandelikse fooi van R450 per speler.
“Ons is baie gefokus op posisionele spesifieke afrigting en Wikus werk aan elke speler se eie persoonlike doelwitte sodat hulle hul volle potentiaal kan bereik.
“Ons hoof-fokus lê by Onder 6 tot Onder 18 seuns en dogters.
“Wikus werk baie persoonlik met die kinders om elkeen se spesifieke tegniek te bevorder deur intensiewe aandag, om elke kind sodoende die geleentheid te gee om ten volle te ontwikkel.”
Mense kan die akademie se FB-blad "Full Force Rugby Academy" like en volg.
Kontaknommers is op die bygaande grafika.