07/05/2025
Please support our team๐๐บ
Imagine life without NETBALL now slap yourself and never do it agian๏ฟฝ
07/05/2025
Please support our team๐๐บ
17/03/2025
๐๐บ
06/07/2024
๐ช๐
BAIE DANKIE
Dankie aan almal wat hulp verleen het op die dag van ons dans. Julle opoffering word waardeer. Dankie vir al die skenkings. Dankie vir almal wat ons ondersteun het. Dankie vir die heerlike saam kuier. Ons het dit saam julle geniet.
Aan die Dj's:
Julle was awesomeโค
10/06/2024
Julle ondersteuning sal opreg waardeer word๐ค๐๐๐๐บ
Please support us๐๐
Ons is reg vir die naweek se games๐๐
26/03/2024
Dankie aan Virgin Active Stellenbosch vir die gym vouchers. Die kinders het die 2dae baie geniet๐๐๐
11/03/2024
Newtons Netbal Klub wil van hierdie geleentheid gebruik maak om dankie te sรช aan Deano Vanrooyen van Stellenbosch FC vir sy donasie van netbalb***e...Die b***e was Saterdag 9 Maart oorhandig aan ons Junior span.๐๐๐
Chimeney Van Graan
02/12/2023
U/15 girls year end @ Gino's ๐
Fun๐