Gently's Stables Ryskool - Stellenbosch

Gently's Stables Ryskool - Stellenbosch

Share

Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Gently's Stables Ryskool - Stellenbosch, Horse Riding School, Dakota weg, Upington, Stellenbosch.

05/07/2026
02/07/2026

Kyk hoe lief is Mcflurry vir di kinders

19/06/2025

Prince of Hearts

13/03/2023

Autumn Touch en Willemien wat al meer as 10 jaar by Gentley's Ryskool perd ry.

09/03/2023

Gentley's Perdryskool 10 min se ry buite Stellenbosch bied die 3de en 4de April n Pony camp aan.
Kom los jou kind by my vir di oggend 8h00 tot 12h00 dan leer hulle waaroor perde en perdry gaan.
R700 per dag of R1300 vir altwee dae
Kontak Ella by 0829237553 vir verdere besonderhede

09/03/2023

Gentleys ryskool bied perdrylesse aan vir alle ouderdomme vanaf 3jr oud tot volwasse ruiters.
In n veilige binnenhuise arena vir warm en reenerige dae.
Ons perde is kindervriendelik. Instruktrise met meer as 20 jaar ondervinding.

Photos from Gently's Stables Ryskool - Stellenbosch's post 12/07/2022

Dag 2 van Julie kurses leer ruiters van perde tande, maak perde blink en werk sommer n danssessie ook in.

Want your business to be the top-listed Gym/sports Facility in Stellenbosch?

Click here to claim your Sponsored Listing.

Location

Website

Address


Dakota Weg, Upington
Stellenbosch