Lima Swem - Stellenbosch

Lima Swem - Stellenbosch

Share

Swimming for all (Kids & Adults)
Come & enjoy, the focus is always on safety, functionality, fun, elegant swimming & affective breathing! Join us.

Beginners always welcome! First lesson free! Adelaarstraat 15, Onderpapegaaiberg, Stellenbosch 2001 National Team: CP-ISRA Swimming World Games, Nottingham, England.
2002 National Team: Third IPC Swimming World Games, Mar del Plata, Argentina. BA Hons Psychology with Sport Psychology,
MA Industrial Psychology (2007)

09/10/2025

Lima Swem is 'n bekostigbare manier om almal waterveilig te maak. Fokus is op asemhaling en spiergeheue.
Eerste sessie is gratis.
Haal die meeste uit die somer en kom kyk wat aangaan. Jy het niks om te verloor nie..
Whatsup op 083 421 7794

20/02/2025

Hier by Lima Swem word geglo almal moet effektief kan asem haal en elegant kan swem. Leerproses vind in 'n vriendelike omgewing en in natuur plaas.
Almal welkom.
Kontak: 083 421 7794

16/02/2025

Almal -oud en jonk - welkom by Lima Swem.
Kontak my asb op whatsup. Nr. 0834217794

Ek het springbok klere in swem en help graag om mense effektief en egalig te leer swem.
Herinner alle voornemende swemmers dat die leerproses 'n reis is. Geduld met self is dikwels nodig.
Erste sessie is gratis. Wat het jy om te verloor.

16/01/2022

Water was gister baie lekker warm. Al die swemmers, groot en klein, het hul self gate uit geniet.

03/01/2022

Efektiewe swem vaardighede is belangrik.

Want your business to be the top-listed Gym/sports Facility in Stellenbosch?

Click here to claim your Sponsored Listing.

Location

Telephone

Website

Address


Adelaarstraat 15
Stellenbosch
7600

Opening Hours

Monday 00:00 - 18:00
Wednesday 15:00 - 19:00
Thursday 10:00 - 19:00
Friday 13:00 - 18:00
Saturday 10:00 - 15:00