17/10/2011
Outdoors Group Training for men, Stellenbosch
Work[out]doors is 'n buitelug oefengroep vir mans. Jy kan enige iets van weermag-oefeninge tot oefeninge met buitebande, kettings en toue verwag. Die sukses lê in die feit dat 'n 'personal trainer' jou deur 'n spesifieke program vat, jou motiveer en
14/10/2011
Registrasies vir November is oop!
Kom oefen saam met ander manne in die vars buitelug o.l.v 'n bekwame instrukteur!
Laerskool Eikestad
05h30 - 6h30 of 17h45 - 18h45
27/09/2011
Die Oktober-kamp begin die 3de Oktober by Laerskool Eikestad:
05h30 - 06h30 of 17h55 - 18h45 - 3 of 5 keer 'n week.
Stuur 'n e-mail na [email protected] om te registeer of vir meer inligting!