14/08/2026
A huge shout out to Carter Kruger who has achieved massive success on the clay courts of Europe! We cannot be more proud of these incredible achievements and this on the most difficult surface in the world!
Consistent hard work gets the desired results!
18/03/2026
Coach Ingo se 0.11 span wen die Goud en Coach Theresa help die 0.13 spanne om die brons medalje in te palm by die Eikestad Dubbelstoernooi! Vuurwarm tennis!
18/02/2026
A huge thank you to Wilson Tennis for all the spoils! We are honoured to represent this incredible brand!
Baie geluk aan Carter Kruger (Seuns 0.11) en James Bekker (Seuns 0.9) wat albei hierdie naweek die Wilson Toernooi in hul ouderdomsgroep gewen het, Carter wen toe sommer albei, Sondag die WP en Saterdag die Wynlande s’n! 😀Baie geluk ook aan al ons spelers wat deelgeneem het! 💪
24/12/2025
Mag ieder en elk ‘n Feesseisoen vol liefde en spesiale tye ervaar! Dankie vir ‘n ongelooflike jaar, ons sien uit na ‘n baie opwindende 2026!
10/12/2025
Spesiale herinneringe is gemaak tussen ouers en kinders! Ons voel ongelooflik bevoorreg om die jaar se tennis op so hoě noot af te sluit met sulke lekker mense! Bok van Blerk Calix Boer and Butcher