27/11/2021
Make a payment to Zoë Period Box Pay with your debit or credit card, using the link below. Payments are secured by Yoco.
Zest is a Mobile Personal Training company in Stellenbosch, training women and couples in the comfort of their homes. Also training women in group settings.
Zest is a Mobile Personal Training company, training women and couples in the comfort of their homes.
27/11/2021
Make a payment to Zoë Period Box Pay with your debit or credit card, using the link below. Payments are secured by Yoco.
17/01/2018
Soooo SUPER opgewonde dat hierdie beskuitresep gewerk het.
Ekt my Tannie se semelbeskuit resep verander dat dit sommer BAIE gesonder is!!
Stoneground meel, coconut oil, almond milk, coconut milk, onverfynde suiker, en oat bran is van die bestandele hierin.
En my vriendin het gesê dit proe soos KOEK!
So ek sou sê dis n teken vir sukses?!
Dis moontlik om regtig LEKKER te eet, terwyl dit dan sommer die gesonde opsie is.
Feeling her?
Bring Jim (aka Jax) to. your. house. 😁
06/11/2017
Steeds een van my gunsteling oefenfotos. Love die balans en die vertroue.
Daar is al meer navorsing wat wys dat die ou quote "Train together, Stay together" tog waar is.
Vir meer inligting oor my couples training, kontak my, Jackie @ [email protected]
01/11/2017
My "Nuwe Jy Begin In November" Challenge skop VANDAG af. 1-30 November! As jy nog nie ingeskryf het nie, en graag wil deel wees, SPRING GOU!! Stuur jou fotos vandag nog in, betaal jou R150 en begin sommer dadelik met die challenge.
Daar is 'n lekker prysie wat dalk vir JOU wag. Plus, selfs al wen jy nie die prys nie, wen jy al die pad itv gesondheid, fiksheid, nuwe great gewoontes, nuwe energie, vetverlies, endorfiene vir 'n smile op jou gesig, en so lang lys van goeie goed dat ek jou heeldag kan besig hou as jy stadig lees...lol...
Maar kom ek hou op laf wees en gee jou tyd om jou fotos te neem.
Let's do this!
30/10/2017
Jou motivering vir die NUWE JY BEGIN IN NOVEMBER Challenge!! Die moeite werd!!
1 Small Shift for 3 Competitive Advantages | Dirk Swart It’s that time of the year again where one of my pet peeves starts rearing it’s ugly head. Pretty soon you’ll hear people say things like: “I know we’re all tired this time of the year, but let’s keep working hard”. You’ve probably already heard it in some form. This is a mentality and that’s …
30/10/2017
Ek (Zest Look Your Best) begin Woensdag 1 November 2017 'n Health & Fitness Transformation challenge!!!
Party van ons is dalk al moeg en moedeloos vir die jaar en ons begin wens dit wil end kry. MAAR kom ons eindig die jaar op 'n hoë noot. Energiek en positief. Voel lekkerder in jou lyf wanneer jy die vakansie ingaan. Hierdie artikel gaan jou verseker inspireer om hierdie Challenge te doen, so lees dit graag:
http://dirkswart.co.za/3-competitive-advantages/
Die NUWE JY BEGIN IN NOVEMBER Challenge behels
'n Oefenkomponent ('n lekker fun kalender met vrae op, sodat jou antwoord jou workout vir die dag bepaal)
'n Dieët komponent (daar is 'n paar opsies gelys en jy kies slegs EEN opsie om vol te hou vir die maand). Ons gaan mekaar bystaan en opcheck. WE CAN DO THIS!!!
Maak seker jy mis nie uit nie!!! Kontak my om meer inligting te kry, en begin Woensdag saam met ons.
23/10/2017
Hierdie is so interessant!
https://youtu.be/APZCfmgzoS0
Is dit beter om niks te eet nie (te vas) of om baie min te eet?
Wat gebeur fisiologies met jou as jy vas?
Die antwoord sal jou dalk skok, en verseker jou mind boggle.
Beste info in video vorm wat ek al kon kry hieroor.
Fasting vs. Eating Less: What's the Difference? (Science of Fasting) This is about the drastic physiological differences between fasting and eating less ▲Patreon: https://www.patreon.com/WILearned ▲Twitter: https://twitter.com...