25/11/2024
Lifeline Youth
Ons is 'n groep jongmense met 'n liefde vir Jesus en mekaar! Ons het hope pret elke Sondagaand en is opgewonde om JOU daar te sien.
Ons is 'n groep passievolle klomp jongmense wat hopeloos te veel energie en 'n liefde vir Jesus in gemeen het. Ons kom elke Vrydagaand 18:00-19:00 en Sondagaand 17:45 by mekaar waar ons hope pret saam het en elke week iets nuuts van 'n awsome God ontdek en leer. By ons is "kerk toe gaan" nooit boring nie. Join ons elke week, jy sal nie spyt wees nie! Vir enige vrae kontak gerus vir Leandé Strömbeck of Zander Bergmann op Facebook of by [email protected]/ [email protected]
25/11/2024
https://drive.google.com/file/d/1QtZtuOLUu1HTi3qjAFyL-xgEe26b8su4/view?usp=sharing
Welkom terug al ons Hoërskool Leerders!
Voltooi asb die vorm en bring dit Sondag 21 Januarie saam kerk toe, of as jy later die jaar inskakel, bring die vorm dan saam.
Die Jeug vergader Sondae om 17:30 by die kerk, of soos anders gereël.
16/01/2023
Ons nooi alle jong volwassenes uit om Vrydag 20 Januarie om 18:00 by ons aan te sluit. Ons kom by die kerk, NGK Lourensrivier-Strand bymekaar.
Sien julle Vrydag!!
22/12/2022
H U I S G E L O O F | Kersfees
Lees, gesels, doen en bid saam as gesin.
Leesrooster teks vir Sondag, 25 Desember: Hebreërs 1:1-4
Vorige tuisblaaie is beskikbaar by: https://dinkjeug.co.za/category/huisgeloof/
13/09/2022
M.A.G.
Ons is dankbaar vir elkeen wat 'n kaartjie gekoop het vir die spesiale oggend, gereël deur ons jeug.
Die tafels het vrolik gelyk met al die blomme - dankie vir die wat dit gebring het.
Hou die spasie dop!!
22/08/2022
Click here to claim your Sponsored Listing.
Location
Website
Address
55 Jennings Street
Strand
7140