Willie le Roux Rugbyfees/Festival

Willie le Roux Rugbyfees/Festival

Share

Kom geniet Willie le Roux Rugbyfeesโ€“propvol rugby-aksie, pret en talentontwikkeling vir jong spelers!

13C - Google Drive 11/06/2026

๐Ÿ“ธ๐Ÿ‰ WILLIE LE ROUX RUGBYFEES 2026 ๐Ÿ‰๐Ÿ“ธ

Die aksie op die veld was ongelooflik, en nou is dit tyd om die herinneringe te herleef!

Ons het die aksiefoto's van die verskillende spanne opgelaai. Ouers, spelers en ondersteuners kan die onderstaande skakels volg om die foto's van hul onderskeie spanne te besigtig en af te laai.

๐Ÿ”— O/10A's
https://drive.google.com/drive/folders/18cyinGs6W75CyF7YyJV03yFokf2frgJX?usp=sharing
๐Ÿ”—O/11A's
https://drive.google.com/drive/folders/1XQ914u6WYmJzF74rolpzxcF7yGPnbuUG?usp=sharing
๐Ÿ”—O/11B's
https://drive.google.com/drive/folders/18y0xItJWGYvUlNtiev7YO2Nsh8DECK_Y?usp=sharing
๐Ÿ”—O/13A's
https://drive.google.com/drive/folders/1MdEmIhpEq9ReeY5qxjihXSIo5Zanvkhq?usp=sharing
๐Ÿ”—O/13B's
https://drive.google.com/drive/folders/1Y4X_4cCdYiDz_Fq-SPySBKVDZSKYLjvX?usp=sharing
๐Ÿ”—O/13C's
https://drive.google.com/drive/folders/16YQxLw2z9YHOKmTnKiwPvfklCalOOPtv?usp=sharing

Baie dankie aan al die spelers, afrigters, ouers, ondersteuners, borge en beamptes wat die Willie Le Roux Rugbyfees weer eens 'n groot sukses gemaak het.

Geniet die foto's en deel gerus julle gunsteling oomblikke met familie en vriende!

13C - Google Drive

09/05/2026

๐Ÿ‰๐Ÿ”ฅ DIE WILLIE LE ROUX RUGBYFEES IS TERUG IN 2027! ๐Ÿ”ฅ๐Ÿ‰

Merk solank die datums op jou kalender โ€“ 19 tot 23 Maart 2027! ๐Ÿ“…

Maak gereed vir nรณg groter wedstryde, ongelooflike gees, top rugbytalent en herinneringe wat vir altyd sal bly leef. Die Willie le Roux Rugbyfees bring weer skole, spelers, ondersteuners en rugbyliefhebbers van regoor die land bymekaar vir โ€™n week vol aksie en opwinding! ๐Ÿ’ฅ

๐Ÿ† Top skole-rugby
๐ŸŽ‰ Ongelooflike atmosfeer
๐Ÿค Vriendskappe vir โ€™n leeftyd
๐Ÿ‰ Rugby op sy beste

Meer besonderhede volg binnekortโ€ฆ maar een ding is seker โ€” jy wil nie hierdie fees misloop nie!

๐Ÿ“ง Vir navrae kontak gerus: [email protected]

Photos from Willie le Roux Rugbyfees/Festival's post 31/03/2026

๐Ÿ‰ Baie dankie aan al ons skole! ๐Ÿ™Œ

Wat โ€™n ongelooflike voorreg was dit nie om soveel talentvolle spanne by die Willie le Roux Rugbyfees te kon verwelkom nie!

Ons wil opreg dankie sรช aan elke skool, afrigter, speler en ondersteuner wat deel was van hierdie spesiale geleentheid. Julle entoesiasme, sportmanskap en liefde vir rugby het die fees werklik besonders gemaak. ๐Ÿ’™

Van opwindende wedstryde tot wonderlike gees langs die veld โ€“ elke oomblik het bygedra tot โ€™n fees wat lank onthou sal word.

Ons hoop julle het dit net soveel geniet soos ons, en ons sien reeds uit daarna om julle weer volgende jaar te verwelkom! ๐Ÿ†

Veilig reis huis toe en sterkte vir die res van die seisoen! ๐Ÿ’ช

Photos from Laerskool Hartenbos's post 31/03/2026
31/03/2026
Want your business to be the top-listed Gym/sports Facility in Strand?

Click here to claim your Sponsored Listing.

Location

Category

Address


Laerskool Lochnerhof
Strand
7100