Swellendam Bowls

Call Directions Contact the business

Swellendam Bowls Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Swellendam Bowls, Sport & recreation, Cnr Heyns & Scholtz Street, Swellendam.

Daar is nog tyd vir n opwindende aand!Sit jou naam op die lys teen Woensdag aand!
26/10/2026

Daar is nog tyd vir n opwindende aand!
Sit jou naam op die lys teen Woensdag aand!

Is jy lus vir n aand vol pret en plesier?Kom speel Bingo, eet lekker en geniet n aand saam met vriende!
14/10/2026

Is jy lus vir n aand vol pret en plesier?
Kom speel Bingo, eet lekker en geniet n aand saam met vriende!

Daar was reen, water spore maar niks kon die spanne keer om vandag wonderlike rolbal te speel nie.Baie geluk aan Louis, ...
03/10/2026

Daar was reen, water spore maar niks kon die spanne keer om vandag wonderlike rolbal te speel nie.

Baie geluk aan Louis, Tania, Chris en Gerhard wat as wenners van die Presidents Dag gekroon is!

Petrus van PS Landboudienste, baie dankie vir die borg van die dag!

Presidents Dag in sy laaste rondte!
03/10/2026

Presidents Dag in sy laaste rondte!

A misty morning turned into a beautiful Saturday when Swellendam Bowling Clib hosted the 2026 KOPPIE Cup tournament.The ...
20/09/2026

A misty morning turned into a beautiful Saturday when Swellendam Bowling Clib hosted the 2026 KOPPIE Cup tournament.
The format is drawn trips with 3 games of 15 heads.
Congratulations to Abri, SW and Tania as overall winners!
And thank you to all the players who participated.

Die begin van lente is afgeskop n sonnige Lente Dag van rolbal op Swellendam.36 spelers het 9:00 begin rol en aan die ei...
06/09/2026

Die begin van lente is afgeskop n sonnige Lente Dag van rolbal op Swellendam.

36 spelers het 9:00 begin rol en aan die einde van n tawwe dag het die Span van Schalk, Kobus en Elmarie as wenners uitgestaan - baie geluk!

Baie dankie aan Riverbed Guesthouse wat die dag geborg het.

Johannes Joubert is 2026 se wenner in die O/35 groep by Swellendam Rolbal Klub.Baie geluk!
30/08/2026

Johannes Joubert is 2026 se wenner in die O/35 groep by Swellendam Rolbal Klub.
Baie geluk!

Ter viering van ons President, skryf in en geniet die dag saam met ons!
29/08/2026

Ter viering van ons President, skryf in en geniet die dag saam met ons!

Daar is nog n paar plekke beskikbaar! Skryf nou jou span in!
22/08/2026

Daar is nog n paar plekke beskikbaar! Skryf nou jou span in!

Join us in the beautiful Swellendam for an awesome Classic competition!
04/08/2026

Join us in the beautiful Swellendam for an awesome Classic competition!

Address

Cnr Heyns & Scholtz Street
Swellendam
6740

Opening Hours

Wednesday 13:30 - 21:00
Thursday 09:00 - 14:00
Friday 17:00 - 21:00
Saturday 13:00 - 21:00

Telephone

+27829608322

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Swellendam Bowls posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Swellendam Bowls:

Shortcuts

Share