Empatica Safaris

Call Directions Contact the business

Empatica Safaris Empatica Safaris.. The ultimate bushveld hunting experience.

Met jag seisoen wat verby is.. kom ontspan n bietjie in die bos.. met n mooi sonsondergang en n game drive.. en n lekker...
09/09/2026

Met jag seisoen wat verby is.. kom ontspan n bietjie in die bos.. met n mooi sonsondergang en n game drive.. en n lekker bosveld tv.. en keilat by die dam. Kontak gerus vir verdere navrae.. mariska 083 461 2046

Laaste lekker jagnaweek..
09/09/2026

Laaste lekker jagnaweek..

Update oor die gronddammetjie. Nou is daar weer water
19/07/2026

Update oor die gronddammetjie. Nou is daar weer water

Bietjie opknappings werk.. aan die gronddammetjie gedoen..
16/07/2026

Bietjie opknappings werk.. aan die gronddammetjie gedoen..

05/07/2026

Nog jag plek beskikbaar..
Thabazimbi
Naweek 10-12 julie
31- 2 Aug
14-16 aug
28-30 aug
Kontak my vir besprekings
083461 2046

N lekker groep vriende het vaderdag naweek by ons kom kuier...
27/06/2026

N lekker groep vriende het vaderdag naweek by ons kom kuier...

27/06/2026

Nog in week jagplek vir Julie..
En in Aug.. 14-16 Aug en 28-30 Aug
Kontak gerus as ek kan help
0834612046

26/06/2026

Agv n kanselasie het ons nog jagplek oop 28- 30 Aug. 2026

Empatica het aan n groep jong netbal spelers 2 rooibok knypkoppe geskenk, om hul te help fondse insamel om die geleenthe...
24/06/2026

Empatica het aan n groep jong netbal spelers 2 rooibok knypkoppe geskenk, om hul te help fondse insamel om die geleentheid te kry om netbal te kan gaan speel by Klerksdorp 7’s.

Baie dankie aan almal wat n.kaartjie gekoop het..

Baie geluk aan die 2 wenners

24/06/2026

Address

Sentrum
Thabazimbi
0380

Telephone

+27683116029

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Empatica Safaris posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Empatica Safaris:

Shortcuts

Share