Touwsrivier Netbal Klub

Call Directions Website Contact the business

Touwsrivier Netbal Klub Plaaslike klub in die Breedevallei waar netbal as 'n buitemuurse aktiwiteit beoefen word deur dames en mans.

Happy Birthday, Veronique 🎉💖Ons wens jou net die mooiste dinge toe op jou pad vorentoe. Mag elke dag vir jou gevul wees ...
04/05/2026

Happy Birthday, Veronique 🎉💖
Ons wens jou net die mooiste dinge toe op jou pad vorentoe. Mag elke dag vir jou gevul wees met geluk, liefde en seëninge. Geniet jou spesiale dag en mag al jou drome waar word! 🥰💃✨

🎉🏐 Gelukkige Verjaarsdag, Tarren Wehr! 🏐🎉Vandag vier ons nie net jou verjaarsdag nie, maar ook die ongelooflike mens en ...
11/04/2026

🎉🏐 Gelukkige Verjaarsdag, Tarren Wehr! 🏐🎉

Vandag vier ons nie net jou verjaarsdag nie, maar ook die ongelooflike mens en speler wat jy is. Jy is al lank deel van TNK, en ons is ongelooflik dankbaar om iemand soos jy in ons span en klub te hê.

Jou toewyding, harde werk en passie wys elke keer op die veld en tydens oefening. Jy gee altyd jou beste en stel ’n goeie voorbeeld vir almal rondom jou.

Mag jou dag gevul wees met vreugde, liefde en baie seëninge. Ons wens jou ’n fantastiese jaar vorentoe toe, hou aan skitter! 🌟

Groete
Touwsrivier Netbal Klub 🏐

Address

Touwsrivier
6880

Opening Hours

Monday 17:30 - 19:00
Tuesday 17:30 - 19:00
Wednesday 17:30 - 19:00
Thursday 17:30 - 19:00

Telephone

+27794460991

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Touwsrivier Netbal Klub posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Touwsrivier Netbal Klub:

Shortcuts

Share

Category