I'm a Dancer Academy

  • Home
  • I'm a Dancer Academy
Call Directions

I'm a Dancer Academy Hip Hop, Contempary en Modern/Jazz

Nadia Smit
09/06/2015

Nadia Smit

29/03/2015

Baie geluk aan elke danser wat Nationals gedans het, met julle puik uitslae. 10 Brons, 2 Silwer en 1 Goud. Well done julle ek is baie trots.

24/03/2015

Aan al die dansers wat Nationals toe gaan!!!! Sterkte ek weet dit gaan goed gaan. Daar is net nog een dagie Dan is dit performance tyd, WOW ek kan nie wag nie, ek hoop Almal se dans TASSE is gepak, maak seker ALLES is in..... Ekstra dans sykouse, grimeering, alle bybehore en n klein noodhulp tassie met plysters, pyn pille, naald en garing ens ens. Geniet die dag verder.

16/03/2015

Hier is die tye en datums vir die National dansers.
26 Maart 2015
Mieke Modern 11:32
Alicia Modern 11:40
Venice Modern 11:42
Lumé Hip Hop 12:20
Mieke Contempary 12:37
Lumé Contempary 13:37
Carla Contempary 13:47
Lezaan Contempary 15:02
Miquel Contempary 15:35
Charisa Contempary 16:22
Lee-Ann Contempary 17:00

27 Maart 2015
Jeanayaan Hip Hop 09:27
Amber Hip Hop 12:22

Al die dansers moet die 28ste Maart 2015 daar wees om hulle toekennings te ontvang.

16/03/2015

Ek wil net sterkte sê vir al my dansers wat begin met eksamen en weet somer dat elkeen BAIE goed gaan doen. Sterkte ook vir al die dansers wat volgende Donderdag en Vrydag Nationals gaan dans in Roodepoort. Gee net julle beste en geniet elke oomblik daarvan. Lief julle almal stukkend!!! 😘

Die pragtige dansers wat aan Talent Africa deel geneem het op 28-02-2015.
02/03/2015

Die pragtige dansers wat aan Talent Africa deel geneem het op 28-02-2015.

Charisa Van Aswegen geniet die begin van n nuwe lewe na skool
02/03/2015

Charisa Van Aswegen geniet die begin van n nuwe lewe na skool

21/02/2015
Dit was so lekker om jou by Ons te hê, ons hoop jy kom gou weer kuier. Ek love dit om mense met n stunning persoonlikhei...
17/02/2015

Dit was so lekker om jou by Ons te hê, ons hoop jy kom gou weer kuier. Ek love dit om mense met n stunning persoonlikheid by ons studio te hê en wat n hart het gevul met dans dans dans.

Word gerus deel van ons dans familie.
17/01/2015

Word gerus deel van ons dans familie.

Address


Telephone

+27824491410

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when I'm a Dancer Academy posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

  • Want your business to be the top-listed gym/sports facility?

Share