Playball Worcester

  • Home
  • Playball Worcester
Call Directions

Playball Worcester Playball is sportspesialiste in die ontwikkeling van kinders 3 maande tot 9 jaar.
Ons het verskillende programme wat ouderdom spesifiek is.

Na 'n heerlike vakansie skop ons die 2de deel van die jaar aan. Klasse begin weer more. Kan nie wag om almal te sien nie...
20/07/2026

Na 'n heerlike vakansie skop ons die 2de deel van die jaar aan. Klasse begin weer more. Kan nie wag om almal te sien nie!

Geniet die vakansie!
26/06/2026

Geniet die vakansie!

Playball Worcester is super proud of our team. It was a great game!
25/06/2026

Playball Worcester is super proud of our team. It was a great game!

Dit is naweek van Groot sport! Go Bokke!!
20/06/2026

Dit is naweek van Groot sport! Go Bokke!!

Goodluck to our Hockey team
20/06/2026

Goodluck to our Hockey team

Al die Playball Maats kan die oefen die naweek. Veral nadat Bafana Bafana so mooi gespeel het gister aand.
19/06/2026

Al die Playball Maats kan die oefen die naweek. Veral nadat Bafana Bafana so mooi gespeel het gister aand.

This weekend, bring football fun home and help your child practise one of the game's most important skills: dribbling! Set up a few cones, water bottles, or toys and challenge them to weave their way through the obstacles while keeping the ball under control.

Can they beat their time after a few tries? Let the challenge begin! 🌟

By Playball gee ons twee rapporte. In die middle van die jaar en aan die einde van die jaar. Ons is tans besig met asses...
03/06/2026

By Playball gee ons twee rapporte. In die middle van die jaar en aan die einde van die jaar. Ons is tans besig met assesserings en die kinders doen Baie goed

Ope dag by Worcester Primary school
26/02/2026

Ope dag by Worcester Primary school

Sporty se Baie dankie vir al die donasies. Daar was ongelooflik Baie gewees en ek kon uitdeel vir Merwida Leer en speel ...
11/12/2025

Sporty se Baie dankie vir al die donasies. Daar was ongelooflik Baie gewees en ek kon uitdeel vir Merwida Leer en speel sentrum, Bonnie Ponnie dag sorg in Brandwacht en Carike van Brandwacht Every nation kerk. Die kinders was so bly oor al die klere .
Nogmaals baie dankie

Address


Telephone

082 734 6242

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Playball Worcester posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

  • Want your business to be the top-listed gym/sports facility?

Share