We created the page to invite new members and share our clubs stories and post match reports during
10/04/2015
Mounties no.12 Luke Page looks similar to WWE star Brock Lesnar and the Australian rugby league player has the same amount of destructiveness in his arsenal. Watch Page injure a poor opponent with some of the most hard-hitting running seen in a long time.
07/04/2015
Alle Legends....vanaand is weer oefening om 19h00 by die Groot Drakenstein Games Club. bevestig asb wie almal kom vanaand? sms my met jou naam by 0796179194 of laat weet op die Whatsapp groep!.Baie dankie, Hein
30/03/2015
Jis Legends,
Onthou asb dat ons more aand om 7 uur oefen.Groot Groot Drakenstein Games Club se velde! Sien julle daar!
19/03/2015
Jis manne, ons eerste oefening is komende Dinsdag 24 Maart by die Groot Drakenstein Games Club velde. Oefening begin stiptelik 19h00 ! Laat weet almal wat belangstel asb! groete, Hein
18/02/2015
Klub oefeninge begin 2de week in Maart..... hou die groep dop vir meer informasie!
We created the page to invite new members and share our clubs stories and post match reports during
17/02/2015
Môre Legends ondersteuners...
Ons het 'n ongelooflike geleentheid vir 'n borg om by ons aan te sluit vir die 2015 seisoen. Laat weet asb indien julle wil deel wees van die Legends klub? Die borg sal op ons kit verskyn en julle kan met tuis wedstryde julle 'brand' bemark. Inbox ons of stuur asb 'n e-pos indien iemand navrae het?... [email protected] .... dankie
12/02/2015
11/02/2015
Legends...wenners van die C-liga , action Cricket 2014/2015
11/02/2015
Die Legends wil weereens vir Boelie Conradie bedank vir die Bonaire borgskap...hoop ons kan jou trots maak in 2015!
Be the first to know and let us send you an email when Franschhoek Legends RFC posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.