Upington Extreme Off-Road Triathlon

Upington Extreme Off-Road Triathlon

Share

πŸ“ 24 Oktober 2026, Oranjerus Resort, Kanoneiland.

Upington Extreme Off Road Triathlon | Northern Cape | Orange River 28/08/2026

πŸ”₯ 24 OKTOBER EXTREME πŸ”₯

β€œEndurance is built when the mind refuses to quit before the body is finished.” πŸ’ͺ

Die uitdaging wag β€” is jy reg vir die EXTREME? πŸŠβ€β™‚οΈπŸš΄β€β™‚οΈπŸƒβ€β™‚οΈ

πŸ“’ Aanlyn inskrywings is nou OOP!
Verseker jou plek en maak gereed om jou grense te verskuif.πŸ‘‡

https://upingtonextreme.co.za/

Ons kan nie wag om julle daar te sien nie! πŸ™Œ
Kry jou tekkies aan β€” dis tyd om te oefen! πŸ‘ŸπŸ”₯

Upington Extreme Off Road Triathlon | Northern Cape | Orange River Swimming in the river, an enjoyable but technical mountain bike trail and ending off with a run on dirt roads and in the Kalahari veld.

27/08/2026

58 dae om te gaan! πŸŠπŸš΅πŸƒ

Die aftelling het amptelik begin! Daar is nog net 58 dae oor tot die Toyota Extreme Off-Road Triathlon.

Trek daardie drafskoene aan, pomp jou fiets se bande en spring in die swembad – jou voorbereiding begin vandag!

Anlyn inskrywings is nou oop!πŸ”₯

πŸ‘‰ https://upingtonextreme.co.za/

Ons sien jou op die wegspringlyn. πŸ’ͺ

21/08/2026

Stay humble. Train hard. Let the finish line speak. πŸŠβ€β™‚οΈπŸš΄β€β™‚οΈπŸƒβ€β™‚οΈ

The race is one day.
The preparation is months.

Early mornings. Long sessions. Tired legs. Doubt. Discipline. Sacrifice.
Showing up when nobody is watching. Pushing through when stopping would be easier.

Every swim. Every kilometre on the bike. Every run.
It all counts.

24 October β€” Extreme Triathlon.
No excuses. No shortcuts. No need to prove anything now.

Put in the work. Stay focused. Stay humble.
When the day comes, let the finish line speak.

20/08/2026

πŸ”₯ 24 OKTOBER EXTREME πŸ”₯

β€œEndurance is built when the mind refuses to quit before the body is finished.” πŸ’ͺ

Die uitdaging wag β€” is jy reg vir die EXTREME? πŸŠβ€β™‚οΈπŸš΄β€β™‚οΈπŸƒβ€β™‚οΈ

πŸ“’ Aanlyn inskrywings is nou OOP!
Verseker jou plek en maak gereed om jou grense te verskuif.πŸ‘‡

https://upingtonextreme.co.za/

Ons kan nie wag om julle daar te sien nie! πŸ™Œ
Kry jou tekkies aan β€” dis tyd om te oefen! πŸ‘ŸπŸ”₯

19/08/2026

66 dae om te gaan! πŸŠπŸš΅πŸƒ

Die aftelling het amptelik begin! Daar is nog net 66 dae oor tot die Toyota Extreme Off-Road Triathlon.

Trek daardie drafskoene aan, pomp jou fiets se bande en spring in die swembad – jou voorbereiding begin vandag!

Anlyn inskrywings is nou oop!πŸ”₯

πŸ‘‰ https://upingtonextreme.co.za/

Ons sien jou op die wegspringlyn. πŸ’ͺ

Photos from Upington Extreme Off-Road Triathlon's post 13/08/2026

πŸŠπŸš΄πŸƒ Die tyd hardloop aan vir die jaarlikse Toyota Extreme 2026! πŸŽ‰

​Ons is opgewonde om aan te kondig dat die gewilde Toyota Extreme terug is – en saam met die Upington Rotary Club gaan ons vanjaar se event nΓ³g groter en beter maak!

​Hier is die groot nuus: Aanlyn inskrywings is NOU amptelik oop! πŸš€ Moenie wag tot die laaste minuut nie – bespreek jou plek voor die tyd opraak.

​
β€‹πŸ“… Datum: 24 Oktober 2026
β€‹πŸ“ Plek: Oranjerus River Resort
​⏳ Aftelling: Daar is nog presies 72 dae oor om gereed te maak!

​Begin solank daardie tekkies aantrek, pomp die fiets se bande en haal jou swemkep uit die kas… dit is amper tyd om jou perke te toets! Whether jy vir die podium gaan of net vir die gees en pret saamkuier, ons kan nie wag om jou daar te sien vir ’n onvergeetlike dag nie.

​

12/08/2026

Die Extreme Off-Road Triathlon woman!🚨πŸ”₯

Die wagtyd is verby – die webwerf is nou regstreeks en inskrywings is amptelik oop!

https://upingtonextreme.co.za/

Merk 24 Oktober 2026 in jou kalender en kom beleef een van die Kalahari se grootste en opwindendste sportgeleenthede by Oranjerus River Resort. Of jy nou vir die uitdaging, die kompetisie of sommer die lekker atmosfeer kom, hierdie is ’n dag wat jy nie wil misloop nie.

Moenie uitmis nie – bespreek jou plek vandag nog en wees deel van die triathlon van die jaar!

Ons sien uit daarna om jou by die wegspring te verwelkom. πŸ’ͺ

12/08/2026

73 dae om te gaan! πŸŠπŸš΅πŸƒ

Die aftelling het amptelik begin! Daar is nog net 81 dae oor tot die Toyota Extreme Off-Road Triathlon.

Trek daardie drafskoene aan, pomp jou fiets se bande en spring in die swembad – jou voorbereiding begin vandag!

Anlyn inskrywings is nou oop!πŸ”₯

πŸ‘‰ https://upingtonextreme.co.za/

Ons sien jou op die wegspringlyn. πŸ’ͺ

Upington Extreme Off Road Triathlon | Northern Cape | Orange River 12/08/2026

Die Extreme Off-Road Triathlon!🚨πŸ”₯

Die wagtyd is verby – die webwerf is nou regstreeks en inskrywings is amptelik oop!

https://upingtonextreme.co.za/

Merk 24 Oktober 2026 in jou kalender en kom beleef een van die Kalahari se grootste en opwindendste sportgeleenthede by Oranjerus River Resort. Of jy nou vir die uitdaging, die kompetisie of sommer die lekker atmosfeer kom, hierdie is ’n dag wat jy nie wil misloop nie.

Moenie uitmis nie – bespreek jou plek vandag nog en wees deel van die triathlon van die jaar!

Ons sien uit daarna om jou by die wegspring te verwelkom. πŸ’ͺ

Upington Extreme Off Road Triathlon | Northern Cape | Orange River Swimming in the river, an enjoyable but technical mountain bike trail and ending off with a run on dirt roads and in the Kalahari veld.

Want your business to be the top-listed Gym/sports Facility in Upington?

Click here to claim your Sponsored Listing.

Location

Category

Telephone

Address

Upington