ZFM Rugby Region

ZFM Rugby Region

Share

ZF Mcgawu Sub Union covers all amateur rugby clubs in the surrounds of Upington, Keimoes, Kakamas, Kenhardt and Groblershoop.

ZFM rugby region falls under Griquas as provinicial union.

Photos from ZFM Rugby Region's post 27/08/2026

Finale log in die ZFM Eerste Liga voor die semi finale die naweek.

Sterkte aan al die spanne met die Semi Finale die naweek

18/08/2026

๐Ÿ‰๐Ÿ”ฅ DIE LAASTE RONDE VAN DIE ZFM 1STE LIGA IS HIER! ๐Ÿ”ฅ๐Ÿ‰

Saterdag is dit die laaste rondte ligawedstryde voordat die fokus na die semi-finale verskuif โ€“ en daar is nog vier lekker rugbygevegte wat voorlรช! ๐Ÿ‘€

๐ŸŒณ KENHARDT vs UPINGTON DORP
Upington Dorp pak die pad Kenhardt toe, en enige span wat al daar gaan speel het, sal jou vertel: Kenhardt is niks lekker op Kenhardt nie! ๐Ÿ˜‚

Dorp sal sterk wil afsluit, maar die manne van Kenhardt gaan beslis nie net die hek oopmaak, koffie aanbied en sรช: โ€œWelkom manne, hier is julle ligapunteโ€ nie. ๐Ÿ˜…

๐ŸŒบ KAKAMAS vs HARLEQUINS โ€“ 14:30 | HMO STADION
Hierdie een het sommer klaar 'n bietjie geskiedenis aan hom.

Vir die eerste keer sedert Harlequins se ontstaan, reis hulle Kakamas toe vir 'n ligawedstryd โ€“ en hulle eerste besoek is sommer teen 'n Kakamas-span wat nog nie vanjaar 'n ligawedstryd verloor het nie. ๐Ÿ˜ฎโ€๐Ÿ’จ๐Ÿ”ฅ

Dis 'n groot toets vir die Quins, maar krediet waar dit hoort: in hulle eerste jaar in die liga het hulle gewys hulle is beslis 'n span om in die toekoms dop te hou.

En met die manier waarop hierdie twee spanne daarvan hou om die bal rond te gooi, verwag ons 'n paar mooi drieรซ. ๐Ÿ‰๐Ÿ’จ

โš”๏ธ UNITED vs KEIMOES โ€“ 13:30
Keimoes gaan hierdie seisoen sterk wil afsluit wanneer hulle United pak.

United is dalk vanjaar in 'n herboufase, maar moenie vergeet nie โ€“ hierdie is 'n klub wat weet hoe dit voel om ligakampioen te wees. Daai trots verdwyn nie sommer nie.

Keimoes wil met iets huis toe gaan. United wil wys die fondasie vir die volgende hoofstuk word reeds gelรช.

Hier kan dinge interessant raak. ๐Ÿ‘€

๐Ÿ”ฅ DFC vs SUNWOLVES โ€“ 15:00 | DIE EILAND ๐Ÿ”ฅ

En dan... die wedstryd van die rondte.

Sunwolves kom Die Eiland toe met een ding in hulle koppe: hulle glo hulle kan DFC klop.

Maar hulle stap in by 'n Collegians-span wat 'n uitstekende ligaseisoen beleef, tweede op die puntestand lรช en met die semi-finaal op 29 Augustus om die draai momentum wil bou.

Sunwolves bring die vuur. ๐Ÿบ
DFC het die Eiland. ๐Ÿงก๐Ÿ’™

15:00. Geen verskonings nie. Net rugby.

Maar wag... die dag by Die Eiland eindig nie wanneer die eindfluitjie blaas nie! ๐Ÿ‘€๐Ÿ‡ฟ๐Ÿ‡ฆ

Na DFC vs Sunwolves skuif ons aandag van klubrugby na een van sport se GROOTSTE rivaliteite:

๐Ÿ‡ฟ๐Ÿ‡ฆ SPRINGBOKKE vs ALL BLACKS ๐Ÿ‡ณ๐Ÿ‡ฟ

Die wedstryd word by Die Eiland gewys, so moenie nรก die DFC-wedstryd huis toe jaag nie!

Kom kyk eers hoe DFC en Sunwolves mekaar vir 80 minute aanpak... en daarna sit ons saam en kyk hoe die Bokke en die All Blacks nog 'n hoofstuk skryf in rugby se grootste rivalry. ๐Ÿ”ฅ๐Ÿ‰

Klubrugby. Bok-rugby. Een venue. Een groot Saterdag.

Nou wil ons by JULLE hoor! ๐Ÿ‘‡

Wie wen hierdie naweek se vier ZFM 1ste Liga-wedstryde โ€“ en hoekom?

En terwyl julle besig is...
๐Ÿ‡ฟ๐Ÿ‡ฆ Bokke of All Blacks? ๐Ÿ‡ณ๐Ÿ‡ฟ ๐Ÿ˜

Drop julle predictions in die comments. ๐Ÿ‘‡๐Ÿ”ฅ

18/08/2026

The past weekends results was n tough one for some teams but we are reaching the end of the 1st league with one round of games to play.

04/07/2026

Our boysโ€ฆ.our prideโ€ฆ..ZFM!!!!๐Ÿงก๐Ÿ’™

04/07/2026

Our boys defended Die Eiland with bravery en heart๐Ÿ’™๐Ÿงก

The next game at die Eiland is 13:00 Namakaland vs Logan

Oour boys will play the final at 15:30

Come and support ZFM Rugby Region

25/06/2026

Kom uit in nommer die Saterdag en ondersteun die streek se ysters....young vs old die manne se laaste opwarming voor die Streeks toernooi die 4de Julie wat ook op die Eiland gaan plaasvind.

10/06/2026

Lights,Camera action.....it is all systems go for the ZFM Rugby Region trails this weekend.

Kom uit in julle nommers en kom support julle gunsteling spelers wat almal opdraf met die hoop om die 25 man Squad the maak wat dan ons streek gaan represent op n h**r vlak.๐Ÿงก๐Ÿงก



08/06/2026

ZFM Rugby Trials this weekend

The best of the best are locking horns to make the final squad. Come through and experience top tier ZFM rugby at its finest

Want your business to be the top-listed Gym/sports Facility in Upington?

Click here to claim your Sponsored Listing.

Location

Category

Website

Address


Upington