04/09/2026
Dankie aan almal wat gisteraand se Glasfit Kameel Draf/Stap Upington bygewoon het!
Dankie APD Benede Oranje - Association of & for Persons with Disabilities vir julle kleurvolle "COLOUR RUN" en almal van Hoërskool Duineveld - Amptelik wat aktief was saam met ons 🥳
01/09/2026
Heerlike Lentedag Spoedwerk 🌼
Dankie aan almal wat dit elke Dinsdag Pret maak! 🌟
31/08/2026
Parkie Spoedwerk
Elke Dinsdag 17:45 by Oosterville Parkie (oorkant die kerk)
Sien jou daar! ⭐️
31/08/2026
Donderdag skop ons die Lente-maand Kameel af 🥳
Elke Donderdag 18:15 vanaf Deli on Main
Deli on Main het ‘n heerlike September Schnitzel Special vir Donderdae😍 onthou jou bestelling betyds te WhatsApp!
Dankie aan al ons ander borge
Glasfit Upington
24 ICE
Hog Tactical Solutions
27/08/2026
Dankie aan ons borge
Glasfit Upington
Deli on Main
Hog Tactical Solutions
24 ICE
18/08/2026
Heerlike eerste spoedwerk sessie vir die seisoen 🌟
Dinsdae 17:45
📍Oosterville Parkie
Almal welkom!
07/08/2026
so vir oulaas kiekies by die Kameel, voor ons wegspring skuif 🐪📸
Dankie aan ons borge
Glasfit Upington
Hog Tactical Solutions
24 ICE
Just Eat - Upington
04/06/2026
Kameel draf / stap - 4 Junie 2026