26/08/2026
Lente Dag in Lente Maand!!
Kom kies jou pot om te verf asook n plantjie wat jy in jou pot kan plant
Datum: 26 September 2026
Tyd: 10:00
Plek: Uptown Funpark (Karakoel straat 14)
Prys: R300
Kontak vir Luzaan Engels by 079 418 7732 vir n kaartjie
Almal is welkom om deel te wees van die dag
Mammas kan sit en verf terwyl die kinders baljaar by Uptown Funpark
Uptown Funpark
11/08/2026
🌸 BAIE DANKIE, DAMES! 🌸
Baie, baie dankie aan elkeen van julle dames wat vanoggend ons geleentheid bygewoon het. Julle teenwoordigheid het die oggend ekstra spesiaal gemaak!
’n Spesiale BAIE DANKIE aan Chrisna
wat daar was om seker te maak elke dame se kroon is weer mooi reggeskuif en op sy plek. Dankie vir julle ondersteuning, jul mooi energie en dat julle die oggend saam met ons geniet het. Ons waardeer elkeen van julle ongelooflik baie! Tot volgende keer! 👑✨ Roos
Baie dankie Luzaan Engels Baie, baie dankie vir al jou uitstekende reëlings en harde werk om hierdie spesiale geleentheid moontlik te maak. Jou moeite, tyd en toewyding het regtig ’DIE verskil gemaak. Ons waardeer alles wat jy gedoen het om seker te maak dat alles so mooi en glad verloop het.
Dankie dat jy altyd bereid is om die ekstra myl te loop. Jy word opreg waardeer!
11/08/2026
Luzaan Engels
🖤✨ BUNGEE FITNESS ✨🖤
🚨 KOM SLUIT BY ONS AAN! 🚨
Ons het nog PLEKKE BESKIKBAAR vir Bungee Fitness! 🪢🔥
💪 Kom oefen, spring, sweet en hê sommer baie pret!
🎶 Lekker musiek • Goeie energie • Baie pret!
📍 Uptown Fitness / Uptown Funpark
📲 Bespreek jou plek vandag!
Moenie uitmis nie – plekke is beperk! 🪢🔥
01/07/2026
Welkom, Mia Hall! 🌟
Vandag begin jou amptelike Bungee Fitness-training! Jou energie, passie en adrenalien is aansteeklik – ons weet jy gaan hierdie avontuur absoluut rock!
Bungee Fitness Upington
Uptown Funpark
29/06/2026
Vir skool vakansie
Slegs Vanaf 01 Julie 2026 tot 30 Julie 2026
Uptown Funpark