11/08/2026
Julle ysters....well done!!!🚵♀️🚴♂️🚵🎉🎊🥳
Bicycles, Clothing, Cycle Parts, Sales & Repairs
11/08/2026
Julle ysters....well done!!!🚵♀️🚴♂️🚵🎉🎊🥳
11/08/2026
05/08/2026
Te Koop: Merida 96-400 size M
R 25000.00 O/H Goeie kondisie,enige navrae kontak Cycle City by 054-332 3014
21/07/2026
Ja ons is nog hier vir die wat gevra het....Schroder str 65 Upington
Kom maak n draai en loer wat het ons,van jonk tot oud.Kom gesels met ons en ons vertel jou meer.Of skakel ons landlyn nr 0543323014.Ons is oop Maandae- Vrydae 08h30-17h00,Saterdae 08h30-13h00
15/05/2026
Tyd raak nou min,so as jy nog nie ingeskryf het nie,dan is dit nou tyd.Cycle City sal ook daar wees soos gewoonlik,met ons werkswinkel stalletjie en n paar exsta goedjies as jy iets kort.Navrae by 0829250911
22/04/2026
Van die wat nog nie weet nie,ons het geskuif na Schroeder 65,tussen Zelco Motors en Wesno verwe.
| Monday | 08:30 - 17:00 |
| Tuesday | 08:30 - 17:00 |
| Wednesday | 08:30 - 17:00 |
| Thursday | 08:30 - 17:00 |
| Friday | 08:30 - 17:00 |
| Saturday | 08:30 - 13:00 |