23/03/2026
SnapEvent - SPITSKOP CHALLENGE TRAIL RUN SPITSKOP CHALLENGE TRAIL RUN
Upington Weskerk Maraton bied jaarliks 'n maraton, half maraton asook korter afstande wat almal pas
23/03/2026
SnapEvent - SPITSKOP CHALLENGE TRAIL RUN SPITSKOP CHALLENGE TRAIL RUN
06/03/2026
Wel gedaan, wat 'n legende!
Almal ken mos ons eie Mnr Nathan Du Plessis β die Geskiedenis-fundi, marathon se baas en die man met die kalm Psalm. ππββοΈ
Baie geluk aan Mnr Du Plessis wat aan die Upington-Wes Marathon deelgeneem het en die 42,2 km suksesvol voltooi het. Met hierdie wedloop het hy ook sy 42ste medalje vir die marathonafstand verwerf β βn besonderse mylpaal! π
π
Soos Mnr Dup altyd sΓͺ: βEk kyk net vorentoe.β
En weereens het hy dit bewys.
HoΓ«rskool Keimoes is trots op jou.
05/03/2026
Ons Piesang raai kompetisie wenner wat heel eerste in die kol was met sy raaiskoot van 200 piesangs ontvang sy prys Johnny Jurrie
02/03/2026
Ons wenner van die piesang raai kompetisie wat eerste die korrekte raaiskoot geplaas het was Johnny Jurrie ! Baie geluk Johnny, inbox ons asseblief sodat ons reΓ«lings kan tref vir jou prys se afhaal.
ππ Going Bananas,want ons het arms VOL piesangs!! ππ
WEN WEN WEN!
π€π€ππRaai hoeveel piesangs het Spar, Kalahari Mall aan die UPINGTON-WES MARATHON geskenk & staan 'n kans om 'n lekker prys te wen - comment jou antwoord hieronder. (Wenk - al 3 bokse in die foto was VOL piesangs)
My SPAR Kalahari baie dankie vir julle ondersteuning en bydrae tot die sukses van ons geleentheid. Ons waardeer dit opreg! πβ¨
--------
ππ Going Bananas!! ππ
WIN WIN WIN!
π€π€ππ Guess how many bananas SPAR Kalahari Mall donated to the Upington-Wes Marathon and stand a chance to win an awesome prize β comment your answer below! (Hint - all three boxes in the photo was filled with bananas)
A big thank you to SPAR Kalahari Mall for your incredible support and generous contribution towards the success of our event. We truly appreciate it! πβ¨
PnP had the energy going & Simba roaring for all of our 42.2 athlete's this past weekend at the UPINGTON-WES MARATHON !!
01/03/2026
Nog Foto's van die Upington Weskerk Maraton 2026 deur Tiaan Serfontein
https://snapevent.co.za/go?event=8ae4fab3-a1d5-139b-5bb5-f6ae3f1cd9a0
UPINGTON-WES MARATHON 2026 het beslis nie teleurgestel nie!!
Upington Toyota
01/03/2026
π§π¦πΈπ€³
Regstreeks vanaf ons waterpunte
01/03/2026
Tri-Snap