12/10/2026
Valia Netbal is trots op Quen Viljoen met sy verkiesing tot die SA o/23-span vir die tweede agtereenvolgende jaar!
Quen is een van slegs drie spelers uit Sedibeng wat vir die span gekies is. Baie geluk met hierdie besonderse prestasie!