Atomic Park

Atomic Park

Share

Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Atomic Park, Sports, 82 Elizabeth Eybers Street, Vanderbijlpark.

Atomic Park is the place to go for a game of Pickleball🏓, a day away in the Picnic area🧃🥪 or a fun filled adventure for the kids, offering swimming pools, bike trails🚲, jumping castles🏰 and more!

22/10/2025

Ongelooflik lekker, iets anders en 100% bekostigbaar!😁
Kontak ons op 065 360 0117 om jou, jou kind, ouma, ma of oom Kobus se partytjie te bespreek

18/10/2025

Vriendelike kompetisie het nog nooit enige ieman dseer gemaak nie het dit? 😁

14/10/2025

Die weer is heerlik en nogal perfek vir 'n uitstappie na Atomic Picnic Spot, d**k jy nie?⛱🏊‍♂️

10/10/2025

Pa braai, ma smeer broodjies, ouma voer lekkergoed en oupa wonder of sal sy heupe hou as hy saam die kinders 'n rondte pickleball speel: VERJAARSDAG BRAAI !
Boek jou braai by die pickleball baan op 065 360 0117😄

05/10/2025

'n Potjie PICKLEBALL enige iemand?😁🏓

02/10/2025

Het jy geweet julle kan kos van buite af inbring?🤔 Of dit nou is vir 'n lekker braai, vinnige pizza, 'n picnic mandjie of selfs 'n KOS STALLETJIE vi rjou partytjie, als is welkom!

25/09/2025

Die weer is lekker warm, die skole raak rustiger na eksamens en ouers soek iets wat nie die bank sal breek nie: PICKLEBALL!🏓
Boek julle baan vir Saterdag op PlayTomic of stuur 'n Whatsapp na 065 360 0117

24/09/2025

Gelukkige Braaidag!😀

21/09/2025

Ons bied 'n geleentheid aan vir families wat bietjie wil braai by die pickleball baan! Boek jou braaier, charcoal en blits teen R500 vir die dag en die "Bat-Hire" VAL WEG! 🤯
Stuur 'n Whatsapp na 065 360 0117 om jou braaier te bespreek!

17/09/2025

Ons besigste dag is 'n Sondag, maar die LEKKERSTE dag is 'n Woensdag met lekker kompetisie en geselskap! Boek op Playtomic om teleurstelling te voorkom!😁

Want your business to be the top-listed Gym/sports Facility in Vanderbijlpark?

Click here to claim your Sponsored Listing.

Location

Category

Telephone

Website

Address


82 Elizabeth Eybers Street
Vanderbijlpark
1911

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 20:00
Wednesday 08:00 - 20:00
Thursday 08:00 - 20:00
Friday 08:00 - 20:00
Saturday 08:00 - 20:00
Sunday 08:00 - 05:00