Hennie en Magda se visvanghoekie

Hennie en Magda se visvanghoekie Hennie en Magda se visvanghoekie is gelee tussen Potchefstroom, Viljoenskroon, Stilfontein en Orkney. Waar jul kan hengel of net te ontspan.

Hennie en Magda se Visvanghoekie is ideaal geleë tussen Potchefstroom, Viljoenskroon, Stilfontein en Orkney – ’n perfekte wegbreekplek langs die rivier om te ontspan, hengel en die natuur te geniet. Dit is absoluut wonderlike tyd om langs die rivier tyd saam U geliefde, geliefdes of vriende te spandeer. Daar is mini put-put met ʼn speelpark vir die kinders en ʼn swembad om in af te koel. Waar daar ook die gebruik van ʼn kroeg met pooltafel en grootskerm televisie is. Aktiwiteite:
Hengel area
Mini put-put
Speelpark
Swembad
Kroeg
Grootskerm televisie
Pooltafel
Akkommodasie:
Selfsorg huise
Die 4 huise akkommodeer 4 persone per huisie
Die 1 huisie akkommodeer 2 persone
Elke huise het sy eie braai gebied en daar kan 2 voertuie per huise parkeer. Elke huisie het ʼn rivier aangesig. Ten volle toegerus:
Mikrogolf
Yskas
Twee plaat stofie
Breekware
Ketel
Eettafel
Buite geriewe :
Badkamer met stort vir mans en vrouens
Ekstra badkamer vir mans en vrouens
Opwas area vir U Skottelgoed
Tariewe:
Skakel Magda Coetzee by 083 761 6328. Die area is ook ideaal vir klein funksies skakel gerus vir meer inligting.

24/09/2026
Babers se gewig was7.740 kg11.94 kg6.7 kg9.93 kg7.25 kg13.93 kgBaber week gewees. Well done Deon Esterhuizen
24/09/2026

Babers se gewig was
7.740 kg
11.94 kg
6.7 kg
9.93 kg
7.25 kg
13.93 kg
Baber week gewees. Well done Deon Esterhuizen

Mooi Alice. Hoop ons sien jou meer nou onder by die water!!
24/09/2026

Mooi Alice. Hoop ons sien jou meer nou onder by die water!!

Dan sê die besoekers hier is nie vis nie. We'll done Gustav watse mooi geelvis
21/09/2026

Dan sê die besoekers hier is nie vis nie. We'll done Gustav watse mooi geelvis

Was so bietjie besig gewees. Mooi vangstes
14/09/2026

Was so bietjie besig gewees. Mooi vangstes

Oulik
14/09/2026

Oulik

Naweek se vangste
14/09/2026

Naweek se vangste

Dink Belinda het bietjie haar man ore aangesit
14/09/2026

Dink Belinda het bietjie haar man ore aangesit

Rivier het weer mooi visse gelewer die nwk. We'll done Johan
14/09/2026

Rivier het weer mooi visse gelewer die nwk. We'll done Johan

Salomie se 1ste besoek by ons. Sy het Al die spesies visse gevang geelvis graskarp modderbek karp. Weet sy het ook n bab...
14/09/2026

Salomie se 1ste besoek by ons. Sy het Al die spesies visse gevang geelvis graskarp modderbek karp. Weet sy het ook n baber gevang. We'll done Salomie!!

Address

Hoewe 12 Vaal Vista Viljoenskroon, Vrystaat
Viljoenskroon
2095

Telephone

+27837616328

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Hennie en Magda se visvanghoekie posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Hennie en Magda se visvanghoekie:

Shortcuts

Share