01/11/2026
LADIES ON COURT!
Dames, kom skop die week af met ’n lekker oggend van padel, pret en goeie geselskap!
Sluit by ons aan vir ’n Ladies Only Americano
📅 Donderdaeoggende
⏰ 08:00–10:00
💰 R100 per persoon
Bespreek jou plek via die Playtomic-app of volg die link:
https://app.playtomic.io/tournaments/9cfdf542-a712-4f87-bb8e-176e664e335b?utm_source=manager