06/10/2026
By Female Fitness Studio by Kiewiets gym oefen ons met n passie. Ons oefen hard maar ons lag ook baie. Want lag doen mens se gemoed so so goed!!!
Wil jy graag fikser word, gewig verloor, is jy net moeg vir jouself om net te bestaan en nie te leef nie,is jy depressief en so kan ek aangaan en aangaan. Maak die besluit en sluit aan by my en word beter in jouself!!!
Hier is almal vir my belangrik.
Sharlene Prinsloo 0725831011