Boland Snake Removals 24/7 and Pest Control

Boland Snake Removals 24/7 and Pest Control

Share

Biologist Advocate
Cell: 0823801987 for Snake Removals 24/7 in Wellington Paarl Hermon Franschhoek Simondium Klapmuts regions

03/09/2026

Raai die totale 🐍 vangste Aug 2025 tot Aug 2026
Bitter interesante navorsing
Dis 'n eye opener nogals 👀

Boland Snake Removals 24/7 and Pest Control

03/09/2026

Please Share share share

Vanmiddag bel Carlo my van 10km buite Wellington "Hello hiers n kobra in ons gifkamertjie op die plaas wat onder n plastiek laag beweeg en hulle het dit al laasweek opgemerk en gedink dis n rot tot die rot vandag beginne blaas het as hulle aan die plastic vat"
👀🐍?
Toe is daar 2 grotes toe ek daar aankom vandag 😬
Cape Cobra's 🐍+🐍
Highly venomous⚠️
Deli-Co Farmstyle Butchery se salami sticks kon help vir al die angs
Ek het toe net 1 Damit Dam Sealer pyp in my bakkie
Bidvest McCarthy Ford Paarl
Green Planet Organics
Safari Outdoor
Basson Workwear
Aldes Impetus Business Brokers
One Call Plant Solutions
Fidelity ADT
Chase Trailers
NATKO Cattle Rails & Hunting Rigs
RE/MAX Eikestad
Dakenzie
Kitty’s Leather Boutique
R&D Offroad
Pedders 4WD Suspension and Brakes - South-Africa
Gobi-X Expedition Gear
Boland Snake Removals 24/7 and Pest Control

03/09/2026

My nuwe kamera man Jak De Priester 😂

02/09/2026

Luister baie baie baie mooi
Noodhulp in die geval van n Kaapse Kobra byt in die uiterste laaste geval as jy baie vêr van die hospitaal af is en jy het nie n "drukverband" byderhand nie
Compressor nie té veel lug op die longe nie dit kan jou longe beskadig

02/09/2026

Update oor Rinkhals 🐕
Behalwe laat dié skaaphond graag wil gaan skape aanjaag op die plaas in Sutherland was die veearts besoek vandag baie goeie nuus met Rinkhal se vordering na sy vel verwydering/ oorplanting na laas woensdag soos gepost
Dankie Belinda vir die updates oor julle skaaphond

02/09/2026

Hier in die Boland maak ons gou gou planne deur saam te werk met n smile op die gesig by besighede wat werk 😉
Tyrone die eienaar van KCK Supplies and Repairs het my gebel oor n slangtjies in n mobile skip toe hulle die recycling wou aflaai met die hand bo-op die skip trailer want n hidroliese pyp het gebars anders sou hulle hom net uit getip het 😬
Met die "slangetjie" veilig in my Damit Dam Sealer pyp het Deli-Co Farmstyle Butchery gesorg vir ietsie vir die skok darm 😆
Cape Cobra 🐍 1.4m
Highly Venomous ⚠️

01/09/2026

Het jy geweet ?
Op dae rondom 30-35° of hoër is Kaapse Kobra's baie meer gestress , ge-irriteerd , murig en senu-agtiger as op koeler dae .....
Hulle kan inteendeel nie hitte bo 33° verdra nie en soek dan koelte onder bome of teen jou huis , jou onderdeur staan dan oop en jy bel my daai aand van die toilet af "hiers n kobra"
Die moral of the storie is en ek sê dit elke jaar oor en oor

HOU NET JOU ONDERDEURE EN SKUIFDEUR TOE OP BO 30° DAE en sit jou honde se waterbakke in die huis
Daar is mense sonder facebook so vertel hulle ook as jy hulle die naweek sien vir die Bokke game asb !!
Hiers my nommer vir enige vrae 0823801987 op Whatsapp
Moenie my Messenger nie asb ek gebruik nie dit nie

01/09/2026

Amper 400 000 followers🫣
En die slangvang video's kom nou eers as al die kobra's ontwaak 'n slag😆

01/09/2026

Lynette Van Niekerk van Orania se skoon familie van Gauteng het kom kuier en uit die bloute skrik almal opi stoep en netso staan en troos die Gautengse tannie Sue Maynard sommer gou 'n Rock Monitor so op haar maag soos n baba katjie 👀
Geutengers is net anders 😆


Want your business to be the top-listed Gym/sports Facility in Wellington?

Click here to claim your Sponsored Listing.

Location

Telephone

Address


Main Road 101
Wellington
7655