Blouvlei Academy

Call Directions Contact the business

Blouvlei Academy Non-profit & Independent School. Dedicated to empowering disadvantaged children and transforming lives.

Ondersteun Blouvlei Akademie se lootjiekompetisie! Wen lekker pryse vir slegs R20 per lootjie en help bou aan ’n kind se...
23/10/2026

Ondersteun Blouvlei Akademie se lootjiekompetisie! Wen lekker pryse vir slegs R20 per lootjie en help bou aan ’n kind se toekoms!
Boekies is beskikbaar by:
Blouvlei Academy skool & personeel
Wellington Moederkerk
NGK Wellington-Noord
Seef Properties Wellington
Prowell Kitchens Paarl
La Papillon Haarsalon, Wellington

n Opregte dankie aan al ons borge wat hierdie inisiatief moontlik maak!
Atlantic Beach Golf Estate
THT Boerdery
Mont Du Toit W**e
Bettina Brits
Nelia Bester
Visual Graphix
Rose Jonk

23/10/2026

Blouvlei Akademie is op soek na DBE Rooiboeke vir Gr 4&5 WISKUNDE.
As onafhanlike skool ontvang ons nie hierdie hulpbronne nie. Indien n skool in die Wellington - Paarl-omgewing dalk n oorskot het, sal ons dankbaar wees vir die ondersteuning.

21/10/2026
KRIEKETHartlik dankie aan Laerskool Hugo Rust wat ondersteun het met die vervoer van ons krieketspan. Dankie aan ons bor...
19/10/2026

KRIEKET

Hartlik dankie aan Laerskool Hugo Rust wat ondersteun het met die vervoer van ons krieketspan.
Dankie aan ons borg TORO FRUIT
Marilyn Bull
Saam bou ons Ń BETER MÔRE!

16/10/2026

“The journey of life is not an easy one, but we do not lose hope. We keep holding on. Some day things will work out for my good!”

🌸🌼 Lente is hier! 🌼🌸Ons Gr. RR- en Gr. 1-leerders het die lente op ’n besondere manier verwelkom met ’n Lenteloop deur d...
01/09/2026

🌸🌼 Lente is hier! 🌼🌸
Ons Gr. RR- en Gr. 1-leerders het die lente op ’n besondere manier verwelkom met ’n Lenteloop deur die Blouvlei-omgewing – op soek na die eerste vrolike lenteblomme.

Lees is gratis, lees is lekker! Of dit nou in die klas of onder ’n boom gebeur – ’n boek neem jou na ’n wêreld vol nuwe ...
01/09/2026

Lees is gratis, lees is lekker!

Of dit nou in die klas of onder ’n boom gebeur – ’n boek neem jou na ’n wêreld vol nuwe idees en avonture en maak die wêreld sommer ’n bietjie groter! Blouvlei Akademie geniet DGB se REISENDE KLASKAMER.
Dgb W**es DGB Wellington
&7

Kom ondersteun BLOUVLEI AKADEMIE by die LOCAL IS LEKKER fees10 OKTOBERHugenote Kollege in Wellington! Hugenote Kollege /...
18/08/2026

Kom ondersteun BLOUVLEI AKADEMIE by die
LOCAL IS LEKKER fees
10 OKTOBER
Hugenote Kollege in Wellington!
Hugenote Kollege / Huguenot College Wellington

Dankie vir die ekstra myl om ń BETER MÔRE te skep.
18/08/2026

Dankie vir die ekstra myl om ń BETER MÔRE te skep.

12/08/2026

Technology opens a new world! 💻🌍
Our learners are discovering, learning, creating and developing new digital skills through our computer lab.
We are incredibly grateful to PEPKOR IT, Google, United Exports and Mont Du Toit W**e for making this opportunity possible.
Your support continues to make a difference in the lives of our learners and opens doors to new possibilities.

Address

Blouvlei Road
Wellington
7654

Telephone

+27675948870

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Blouvlei Academy posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Blouvlei Academy:

Shortcuts

Share