30/09/2026
🎯Waar die gongs klap, die skote val en elke HITMAN sy kant bring om die baan veilig te hou, die skuts in lyn te hou en score te hou!🎯
Dankie aan elke HITMAN wat tyd uit sy boerdery/besigheid uit geneem het om die dag ‘n sukses te kom maak het, ons waardeer julle support manne!!!!
Die Karoo Gong Skietdag was ’n dag vol goeie skote, goeie mense en ’n hele klomp aksie op die baan.
Van die eerste skoot tot die laaste gong — dit was een vir die boeke!
’n Groot dankie aan Curve Gear, een van ons primêre borge, dat julle gehelp het om elke HITMAN vir die dag uit te kit! 🤎
KIT YOUR CREW with CURVE GEAR
📸 Ané Steenkamp Photography
|