Ongelukkig het ons baan en roete tot die baan ook deurgeloop met die stormweer.
Huidiglik sal ons nie besprekings neem vir die naweek nie.
Baie sterkte aan elkeen wat geraak is met die stormweer en skade gelei het.
Bandits Paintball
Worcester Outdoor Paintball Worcester
Tierkloof 4x4 camping ground is the home of Bandits Paintball. We can handle it
With all facilities available for a braai or even a camping outing
From a full-on military simulation to team building and stag parties.
Goeie nuus!
Kaartfasiliteite nou beskikbaar by die baan!
Good news!
Card facilities now available at the field!
09/08/2025
On a different field today..
28/05/2025
Indien jy jouself in Worcester bevind Vrydagaand, kom na die basaar en skiet 'n paar balletjies.
Bandits Paintball vanaf 16h00
Basaar begin 17h30
Kontak ons vir enige geleentheid
082 328 1954
25/02/2025
Besoek ons nuwe webwerf / Have a look at our new website
bandits paintball Worcester bandits paintball Worcester
01/06/2024
Laaste dag van veiling hy maak more klaar. Spring om jou laaste bod in te kry.
Besoek Droogte Hulp met Burre Burger NPC se aanlyn veilingsplatvorm https://www.saonlineauction.co.za/auctions
LOT 88 - PAINTBALL SAAM N PAAR VRIENDE
Besoek ons aanlyn veilingsplatvorm https://www.saonlineauction.co.za/auctions
18/05/2024
Gaan loer 'n bietjie na Droogtehulp en Burre Burger se Facebook. Daar is verskeie items waarop julle kan bie, onder andere Paintball. Dit is lekker om iets klein terug te kan gee aan die boere.
Hier is die link vir die veiling om te registreer en te begin bie:
https://saonlineauction.co.za/auctions
Basaar Paintball..
03/05/2024
Kom en geniet n Paintball sessie op die kerkgronde indien jy in Worcester is vanmiddag
082 328 1954
Click here to claim your Sponsored Listing.
Location
Category
Contact the business
Website
Address
Tierkloof 4x4 Camping Site
Worcester
6850