Goju Kai Karate - Worcester

Call Contact the business

Goju Kai Karate - Worcester Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Goju Kai Karate - Worcester, Sports, Corner of Distillery & Somerset Road, Worcester.

Ons karatekas het in September aan die Boland kompetisie deelgeneem. Baie geluk aan elkeen wat deelgeneem het en baie ge...
20/10/2026

Ons karatekas het in September aan die Boland kompetisie deelgeneem. Baie geluk aan elkeen wat deelgeneem het en baie geluk aan elkeen wat 'n medalje gewen het. 🥇🥈🥉

Donderdag 24 September 2026, Boland kompetisie. Sien julle daar.
16/09/2026

Donderdag 24 September 2026, Boland kompetisie. Sien julle daar.

Veels geluk aan Katinka en Logan wat gister suksesvol gegradeer het na geelbelt. Ons is trots op julle.
05/08/2026

Veels geluk aan Katinka en Logan wat gister suksesvol gegradeer het na geelbelt. Ons is trots op julle.

Veels geluk Shihan Johnny, ons glo dat die Here jou vir nog baie jare sal spaar. Geniet die dag.
04/08/2026

Veels geluk Shihan Johnny, ons glo dat die Here jou vir nog baie jare sal spaar. Geniet die dag.

Birthday greetings go out to Johnny Cardoso, Shihan (🇿🇦 South Africa)

Veels geluk Shihan Bertie met jou verjaardag Saterdag. Ons hoop jy het 'n wonderlike dag gehad en dat jy sommer baie bed...
03/08/2026

Veels geluk Shihan Bertie met jou verjaardag Saterdag. Ons hoop jy het 'n wonderlike dag gehad en dat jy sommer baie bederf was.

Birthday greetings go out to Bertie van Greunen, Shihan (🇿🇦 South Africa)

28/07/2026

NUWE KARATE KLASSE BEGIN VANDAG OM 16:00 -Alle beginners welkom.
Dis die perfekte tyd om iets nuuts aan te pak!

Karate help om selfvertroue, dissipline, fokus en fiksheid te ontwikkel - en dit alles in 'n prettige en ondersteunende omgewing.

Kom sluit vandag by ons aan!!! of jy nou 'n beginner is of reeds ervaring het, almal is welkom. Bring die hele gesin en ontdek die voordele van karate.

Ons sien uit daarna om jou op die mat te verwelkom.

Veels geluk aan Line Phillips & Lodi Hendricks wat vir hul shodan (1ste Dan) swartbelt suksesvol gegradeer het. Ons is b...
24/07/2026

Veels geluk aan Line Phillips & Lodi Hendricks wat vir hul shodan (1ste Dan) swartbelt suksesvol gegradeer het. Ons is baie trots op julle vir jul harde werk en deursettingsvermoe.

Wat 'n ongelooflike en onvergeetlike ervaring! Shihan Johnny van ons Worcester Goju Kai Dojo en hoof van Boland Goju Kai...
02/07/2026

Wat 'n ongelooflike en onvergeetlike ervaring! Shihan Johnny van ons Worcester Goju Kai Dojo en hoof van Boland Goju Kai was bevoorreg om saam met Saiko Shihan Goshi Yamaguchi verlede naweek van Vrydag tot Sondag in die Kaap te oefen. Die dag was gevul met uitstekende opleiding, waardevolle kennis en die ware gees van karate. Ons studente sien uit daarna om meer oor die ervaring by Shihan Johnny te leer.

08/01/2026

Klasse vir Wit tot Swart belde hervat weer die 15de Januarie 2026.
Witbelde - 16:00 - 17:00
Geel & Oranje belde - 17:00 - 18:00
Groen tot Swart belde - 18:00 - 19:00

Hoop om almal daar te sien.

Classes for White to Black belts starts on the 15th of January 2026.
White belts - 16:00 - 17:00
Yellow & Orange belts - 17:00 - 18:00
Green to Black belts - 18:00 - 19:00

Hope to see you all there!!

08/01/2026

Voorspoedige nuwe jaar vanaf Goju Kai Worcester. Ons het weer beginner klasse wat afskop Donderdag 15 Januarie om 16:00. Hoop om al die nuwe studente daar te sien. Koste R850 per kwartaal. Kontak Shihan Johnny Cardoso vir meer inligting: 082 777 2627 - Worcester Karate sport sentrum

Happy new year from Goju Kai Worcester. We have new beginner classes starting Thursday the 15th of January at 16:00. We hope to see all new students there. Cost R850 per term. Contact Shihan Johnny Cardoso for more information: 082 777 2627 - Worcester Karate sport centre.

Shihan Johnny Cardoso 7th Dan
Sensei Bertie van Greunen 5th Dan
Sensei Charlton Baxter
Sensei Mario Strydom

Address

Corner Of Distillery & Somerset Road
Worcester
6850

Opening Hours

Tuesday 17:00 - 19:00
Wednesday 17:00 - 18:30
Thursday 16:00 - 19:00

Telephone

+27827772627

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Goju Kai Karate - Worcester posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Goju Kai Karate - Worcester:

Shortcuts

Share

Category