InniVallei Musiek- en Wynfees

InniVallei Musiek- en Wynfees

Share

Maak reg vir die GROOTSTE musiekfees wat nog in die Breedevallei gehou is! Daar is ook gesinspakkette beskikbaar wees.

Mountain Mill Inkopiesentrum, op die oewer van die Worcester dam, bring die gewildste name in die Suid-Afrikaanse musiekbedryf na Worcester. (slegs 1 uur vanaf Kaapstad) Die fees begin Donderdag 14 April, deure open om 16:00 waarna Bobby van Jaarsveld om 19:00 die naweek se jolyt sal afskop. Vrydagaand, 15 April tree Emo Adams en die gewilde Francois van Coke op en Saterdagaand is dit Kurt Darren

Want your business to be the top-listed Gym/sports Facility in Worcester?

Click here to claim your Sponsored Listing.

Location

Telephone

Address


13 Mountain Mill Drive
Worcester
6850