06/10/2019
Bev Krieket afsluiting 2019. Dankie vir al die deelname. Die seuns het baie mooi seisoen agter die rug. Sien uit na 2020 seisoen. Dankie vir die afrigters se op offering en tyd.
Laerskool Rooihuiskraal, under the auspices of the Centurion Cricket College and BevCric, offers specialized cricket training for kids.
At RHK we teach players between the ages of six and eight years old – building their self-confidence, skill and love for the sport from an early age. Most of the primary and high schools in Centurion have current or former players in their 1st teams! Our proven track record is evidence of the commitment of our coaches, organisers and sponsors who help realise the dream of many young players. Each
06/10/2019
Bev Krieket afsluiting 2019. Dankie vir al die deelname. Die seuns het baie mooi seisoen agter die rug. Sien uit na 2020 seisoen. Dankie vir die afrigters se op offering en tyd.
06/10/2019
08/09/2019
Van ons O/6 ysters vir 2019!
As daar enige ouers is wat ou krieket toerusting het wat nie meer gebruik word nie, is julle welkom om met ons in kontak te kom om dit te skenk aan kinders wat dit dalk benodig.
Skakel vir Gert op 063 691 0706
Baie dankie aan Sterling Group vir julle borg! Ons O/6 spanne is nou volledig toegerus met span kits.
https://www.facebook.com/SterlingAccessSA/
Sterling Access At STERLING ACCESS we offer to hire and sell a wide range of mobile elevating work platforms (MEWP, also referred to as Cherry Pickers, Access Platforms, Manlifts) and Telehandlers to suit all our clients’ work at height needs.
11/07/2019
11/07/2019
Dit is hoe die BevCric inpas. Ons hanteer die BevCric (Season).
Ons het 'n Mamma in die skool wat 'n O/6 dogters span gaan afrig die jaar en deur vat tot O/8.
Hierdie jaar sal haar 3de jaar wees wat sy by ons afrig.
Ons nooi alle O/6 dogters wat belangstel in krieket om by ons inligting sessie te wees Woensdag 10 Julie om 17:30 op die skool se pawiljoen.
Goeie nuus vir alle O/6 ouers!
O/6 ouers hoef nie 'n volle kit vir hulle kinders te koop sodat hulle BevCric kan speel nie.
Die volgende toerusting sal beskikbaar wees:
2 x Kooka Bats
2 x Helmets
4 x Gloves
4 x Pads
07/11/2018
O/7 Spanne.