Hezekiel Sepeng Invitational Tour - 8 April - Potchefstroom Baie geluk Jeandre dis mos hoe n mens die jaar afsluit baie geluk ons is trots op jou
Centurion WORPE Akademie
ASA Level 2 Gewigstoot, Diskus, Hamergooi Afrigting.Dogters 0/11 gewigstoot SA Champ.Seuns 0/11 3de plek.Dogters 0/19 2de plek SA’s 2025
22/03/2026
Katelyn, ons is super trots op jou!!
Dogters 0/12 Gewigstoot, 2de plek, Skole SA Kampioenskappe!!
Nou werk ons hard vir einde van die jaar!!
19/03/2026
Katelyn, baie sterkte met SA Skole Kampioenskappe in Kaapstad! Dit waarvoor jy so hard werk is hier, nou is dit tyd om die vrugte te gaan pluk. Die Centurion Worpe Akademie staan bankvas agter jou! Geniet elke oomblik!
Coach Jeandré, sterkte vir jou ook wat as afrigter saam haar gaan. Dankie vir jou raad en teenwoordigheid langs die veld! Geniet Kaapstad julle!!
17/03/2026
Baie geluk Jeandre,wat in die AGN span is vir Gewigstoot,Diskus en Hammergooi d**k is ok om te se dit wil gedoen wees om span te kan maak vir al 3 is n groot prestasie.Baie sterkte en gaan doen net jou beste ,daar is baie mense agter jou wat duim vas hou.Trots op ons atleet SA’s hier kom ons.
14/03/2026
Baie geluk Jeandre 1st met Hammergooi met nuwe PB by AGN Champs baie trots op jou well done.
14/03/2026
Die Centurion Worpe Akademie familie is super trots op 1 van ons atlete wat 2 podium posisies behaal het by Skole Gauteng Kampionskappe in Germiston vandag. Katelyn Silliands 0/12, behaal 1ste plek met gewigstoot en 2de plek met diskus!! Baie geluk Katelyn jy bewys net weer dat harde werk beloon word. Sterkte vir die Skole SA’s volgende naweek ons staan bankvas agter jou!!
28/02/2026
Baie geluk harde werk word beloon
Baie geluk Jeandre Jacobs , 1ste dogters 0/19 @ Curro Podium Finale, goeie begin vir die jaar
12/02/2026
Well done Zoey 2de met gewigstoot en 3 de met diskus
12/02/2026
Well done Katelyn, Shotput and Discus gold! And sommer a silver for Javelin as well!
12/02/2026
Geluk Warno 1st met n nuwe PB en Cluster rekord yster
Click here to claim your Sponsored Listing.
Location
Category
Telephone
Website
Address
Centurion