20/08/2026
!!!!!!!!!!!Beste jag vervoer sak nog!!!!!!!!!!!!!!!
Jag slimmer. Minder gemors. Meer fokus.
Moenie weer sukkel met plastieksakke en βn vuil bakkie nie β doen dit reg van die begin af.
Perfekte geskenk.
π¦ KARKAS DRA SAK
Van veld tot bakkie. Skoon. Maklik. Professioneel.
β Geen los lakens
β Geen kratte
β Geen gemors
πͺ Dra tot 150 kg
βοΈ Zip oop. Laai. Zip toe. Klaar.
βοΈ Vou klein op
βοΈ Hou jou bakkie skoon
βοΈ Gebou vir regte jagters, regte toestande
π― Jag slimmer hierdie seisoen.
Jou bokke se vleis huistoe vervoer was nog nooit so skoon en maklik nie.
π° Slegs R1950
β³ Seisoen is hier β moenie wag nie.
π Bestel nou:
Stephan β 076 752 5188
βοΈ [email protected]
27/07/2026
Another happy customer, this bag you have to experience it to see the value.
27/07/2026
Jagseisoen 2026 is vol stoom aan die gang.
Moenie wag tot die aand voor jou jagtog om te besef jy het nie 'n behoorlike manier om jou vleis te vervoer nie.
Hoe vervoer jy jou karkas nΓ‘ 'n suksesvolle jag?
Plastieksakke? Komberse? Kratte? Of daardie groot bakkie-sak wat al die spasie opneem?
Daar is 'n beter oplossing!
KARKAS DRA SAK β Vervoer jou vleis veilig, skoon en professioneel.
β
Vou klein en kompak op vir maklike berging.
β
Dra tot 150 kg.
β
Stewige en gemaklike drahandvatsels.
β
Hou jou voertuig skoon β pak jou bagasie bo-op of langs die sak sonder om vuil te raak.
β
Maak oop met die ritssluiter, laai die vleis in en maak weer toe β vinnig en eenvoudig.
β
Vervaardig van sterk, duursame materiaal.
β
Ventilasiegat vir lugvloei wanneer nodig, ideaal nΓ‘ grondpadritte.
β
Maklik om skoon te maak.
π° Slegs R1 950
Bestel vandag en wees gereed vir jou volgende jagtog!
π Stephan: 076 752 5188
π§ [email protected]
KARKAS DRA SAK β Die slim manier om jou wildsvleis huis toe te vervoer.
17/07/2026
π¦ Die jagseisoen is hier β vervoer jou wildsvleis soos 'n pro!
Los plastieksakke, komberse en onhandige bakkie-sakke in die verlede. Met die KARKAS DRA SAK vervoer jy jou wildsvleis skoon, veilig en sonder moeite.
Waarom jagters daarvoor kies:
βοΈ Vou klein en kompak op vir maklike berging
βοΈ Dra 150β170 kg wildsvleis met gemak
βοΈ Stewige, gemaklike drahandvatsels vir maklike hantering
βοΈ Pak bagasie bo-op of onder die sak sonder om dit vuil te maak
βοΈ Sterk rits β laai, rits toe en ry huis toe
βοΈ Vervaardig van hoΓ« gehalte, duursame materiaal
βοΈ Ventilasiegat vir beter lugvloei tydens lang grondpadritte
βοΈ Maklik om skoon te maak β was dit af en gebruik dit weer
π° Slegs R1 950 per eenheid
π Bestel vandag nog!
Stephan: 076 752 5188
βοΈ [email protected]
KARKAS DRA SAK β Beskerm jou voertuig. Beskerm jou vleis. Jag slimmer.
13/07/2026
Moenie jou waardevolle wildsvleis op plastieksakke, komberse of vuil bakkie-seile vervoer nie.
Met die Karkas Dra Sak vervoer jy jou vleis veilig, skoon en professioneel.
β
Dra tot 150β170 kg vleis
β
Sterk 550 gsm PVC materiaal
β
Maklik om skoon te maak en te hergebruik
β
Stewige drahandvatsels
β
Ventilasiegat vir grondpaaie
β
Hou jou bakkie skoon
π° Slegs R1 950 per sak
π Stephan: 076 752 5188
π§ [email protected]
Karkas Dra Sak β Vervoer Jou Vleis.
07/07/2026
Die jagseisoen is in volle swang β is jy gereed om jou wildsvleis doeltreffend huis toe te bring?
Plastieksakke, komberse of daardie groot bakkie-sak wat als opneem β daardie dae is verby.
Kry nou jou KARKAS DRA SAK β prakties, sterk en professioneel!
βοΈ Vou maklik klein en kompak op
βοΈ Dra tot 150 β 170 kg vleis
βοΈ Stewige, gemaklike drahandvatsels
βοΈ Pak jou bagasie bo-oor of onder sonder om vuil te raak
βοΈ Maklik oop- en toemaak met 'n rits β laai, zip toe en gaan
βοΈ Gemaak van sterk, hoΓ« gehalte materiaal
βοΈ Ventilasiegat vir as jy ver van die teerpad af is
βοΈ Maklik om skoon te maak β net was en hergebruik
π° Slegs R1950.00 per eenheid!
π Bestel vandag nog!
Stephan β 076 752 5188
βοΈ [email protected]
Karkas Dra Sak β die slimste manier om jou jagvleis huis toe te bring.
18/06/2026
Another happy customer loaded the following
X1 Bluewildebeest
X5 Springboks
Whole carcasses.
Zipped closed and protected, inside his trailer.
16/06/2026
π₯ JAGSEISOEN IS AMPTELIK HIER! π₯
Jag slimmer. Minder gemors. Meer fokus.
Moenie weer sukkel met plastieksakke en βn vuil bakkie nie β doen dit reg van die begin af.
Perfekte geskenk.
π¦ KARKAS DRA SAK
Van veld tot bakkie. Skoon. Maklik. Professioneel.
β Geen los lakens
β Geen kratte
β Geen gemors
πͺ Dra tot 150 kg
βοΈ Zip oop. Laai. Zip toe. Klaar.
βοΈ Vou klein op
βοΈ Hou jou bakkie skoon
βοΈ Gebou vir regte jagters, regte toestande
π― Jag slimmer hierdie seisoen.
Jou bokke se vleis huistoe vervoer was nog nooit so skoon en maklik nie.
π° Slegs R1950
β³ Seisoen is hier β moenie wag nie.
π Bestel nou:
Stephan β 076 752 5188
βοΈ [email protected]
15/05/2026
π₯ VADERSDAG KOM VINNIGER AS WAT JY D**K! π₯
Op soek na die perfekte geskenk vir βn pa wat lief is vir jag? π―π¦
Gee vir hom iets wat hy regtig gaan gebruik hierdie jagseisoen.
π¦ KARKAS DRA SAK
Van veld tot bakkie. Skoon. Maklik. Professioneel.
β Geen plastieksakke
β Geen vuil bakkie
β Geen gemors
πͺ Dra tot 150 kg
βοΈ Zip oop. Laai. Zip toe. Klaar.
βοΈ Vou klein op
βοΈ Hou jou bakkie skoon
βοΈ Gebou vir regte jagters en regte toestande
π Die perfekte Vadersdag-geskenk vir enige jagter.
Prakties. Duursaam. Gebou om te hou.
π° Slegs R1950
β³ Genoeg voorraad vir jagseisoen & Vadersdag
π Bestel nou:
Stephan β 076 752 5188
βοΈ [email protected]
08/05/2026
Another x2 Deliveries on their way.
X1 Grootbrak, Western Cape
X1 Vryburg, North west
We courier country wide