M-Sport Tennis

Call Directions Website

M-Sport Tennis Welkom by M-Sport Tennis! M-Sport Tennis is 'n tennis afrigtingsskool in Centurion. Wie is M-Sport Tennis? M-Sport Tennis is sinoniem met tennis in Centurion!

M-Sport Tennis is 'n afrigtingsskool in Centurion en die "brainchild" van Marinus & Liesl Potgieter. M-Sport Tennis is in 1994 gestig met die doel om tennisafrigting en balvaardigheids-programme in Centurion te bevorder. Met die bekendstelling van Ballewales twee jaar later is die fondasies gelê om volledig uitvoering te gee aan hierdie doelwit. Vandag, meer as 22 jaar later, is talle toppresteerders reeds deur M-Sport Tennis opgelewer, maar bly die oorhoofse benadering steeds dieselfde – afrigting met die doel om ‘n liefde en passie vir tennis by spelers te kweek en sodoende tennis as gesinsport wat nog op ‘n gevorderde ouderdom beoefen kan word, te bevorder. Wat bied M-Sport Tennis? M-Sport Tennis fokus op die ontwikkeling van balvaardighede by kinders vanaf 'n baie jong ouderdom tot op ‘n gevorderde stadium van tennisafrigting vir toppresteerders. Ons bied ook Cardio Tennis - 'n groeps aktiwiteit vir enige vlak en ouderdom speler - vir dié wat graag kalorieë wil afskud op 'n prettige manier. Loer gerus hier na wat ons alles bied en wat beste vir jou behoeftes sal werk. Waar is M-Sport Tennis? Die tuiste van M-Sport Tennis is in Raslouw, Centurion en bied professionele fasiliteite en tennisbane vir tennisafrigting en -ontwikkeling. Ons rig ook af by Laerskool Hennopspark, Hoërskool Zwartkop en Flamingo Tennisklub in Wierdapark. Daarsy! Nou weet jy meer oor M-Sport Tennis. Ons wil graag van jou hoor en sien uit daarna om gou-gou vir jou te kan sê "Aangename Kennis". Bel, SMS of stuur 'n e-pos sommer vandag nog. Of dit nou is om te sê hallo, of om uit te vind wanneer jy met jou les kan begin, of dalk het jy net advies nodig oor watter raket om aan te skaf...

Marinus Potgieter aka Tennis-Guru: [email protected] / 083 633 3797

Liesl Potgieter aka Die Regte Baas: [email protected] / 083 633 3799

Frans Ledwada aka Die Regterhand: [email protected]

Algemene navrae:
[email protected]

Rekening navrae: [email protected]

Hoop jou raket is reg, jou skoene is afgestof en jy is uitgerus om die nuwe kwartaal aan te pak. Kom ons maak dit ’n goe...
12/10/2026

Hoop jou raket is reg, jou skoene is afgestof en jy is uitgerus om die nuwe kwartaal aan te pak.

Kom ons maak dit ’n goeie een! 💚🎾

Marinus 083 633 3797 |[email protected]
Liesl 083 633 3799 | [email protected]

08/10/2026

Dis die oomblikke tussen die punte wat tennis so spesiaal maak. 🎾

Die vriende wat jy maak, die uitdagings wat jy aanpak, die klein oorwinnings wat jy vier en die lag tussenin.
Want by M-Sport gaan dit oor meer as net tennis. 💚

Marinus 083 633 3797 |[email protected]
Liesl 083 633 3799 | [email protected]

Sommige vriendskappe begin op die baan en word vinnig familie. 🎾Saam oefen, saam lag, saam kompeteer en saam groei. Dis ...
06/10/2026

Sommige vriendskappe begin op die baan en word vinnig familie. 🎾

Saam oefen, saam lag, saam kompeteer en saam groei. Dis wat tennis soveel meer as net ’n sport maak. 💚

Marinus 083 633 3797 |[email protected]
Liesl 083 633 3799 | [email protected]

Tyd om die baan vir ’n paar dae te verruil vir son, pret en jou mense 🎾☀️Geniet die vakansie, M-Sport familie! 💚Marinus ...
02/10/2026

Tyd om die baan vir ’n paar dae te verruil vir son, pret en jou mense 🎾☀️

Geniet die vakansie, M-Sport familie! 💚

Marinus 083 633 3797 |[email protected]
Liesl 083 633 3799 | [email protected]

Agter elke trofee is meer as net ’n wen. 🏆 Daar is elke vroeë oefening, elke moeilike punt, elke fout en elke keer wat j...
29/09/2026

Agter elke trofee is meer as net ’n wen. 🏆

Daar is elke vroeë oefening, elke moeilike punt, elke fout en elke keer wat jy weer probeer het.

Want die grootste oorwinning is om te sien hoe ver jy gekom het! 💚

Marinus 083 633 3797 |[email protected]
Liesl 083 633 3799 | [email protected]

Gelukkige Erfenisdag, M-Sport familie! 🎾ONS ERFENIS. ONS STORIES. ONS MENSE.Geniet die dag! 💚Marinus 083 633 3797 |marin...
24/09/2026

Gelukkige Erfenisdag, M-Sport familie! 🎾

ONS ERFENIS. ONS STORIES. ONS MENSE.

Geniet die dag! 💚

Marinus 083 633 3797 |[email protected]
Liesl 083 633 3799 | [email protected]

Elke wedstryd toets meer as net jou spel. 🎾Dit toets jou fokus, jou deursettingsvermoë en jou vermoë om aan te hou wanne...
21/09/2026

Elke wedstryd toets meer as net jou spel. 🎾

Dit toets jou fokus, jou deursettingsvermoë en jou vermoë om aan te hou wanneer dit moeilik raak.

En dis waar karakter gebou word! 💚

Marinus 083 633 3797 |[email protected]
Liesl 083 633 3799 | [email protected]

Die baan behoort vandag aan jou  🎾Baie geluk met jou verjaarsdag, Coach Liesl! Dankie vir jou passie, energie en die ver...
19/09/2026

Die baan behoort vandag aan jou 🎾

Baie geluk met jou verjaarsdag, Coach Liesl!
Dankie vir jou passie, energie en die verskil wat jy elke dag op en van die baan af maak.

Ons hoop jou dag is net so besonders soos jy 💚

Marinus 083 633 3797 |[email protected]
Liesl 083 633 3799 | [email protected]

🎾 Hou jou oë op die bal.🎾 Hou jou voete aan die beweeg.🎾 En vertrou die hou waarvoor jy geoefen het.Marinus 083 633 3797...
17/09/2026

🎾 Hou jou oë op die bal.
🎾 Hou jou voete aan die beweeg.
🎾 En vertrou die hou waarvoor jy geoefen het.

Marinus 083 633 3797 |[email protected]
Liesl 083 633 3799 | [email protected]

By M-Sport is die tennisbaan meer as net lyne op die grond... 🎾Dis waar jy uitdagings aanpak, grense verskuif en met elk...
15/09/2026

By M-Sport is die tennisbaan meer as net lyne op die grond... 🎾

Dis waar jy uitdagings aanpak, grense verskuif en met elke oefening ’n bietjie sterker word.

Want groei gebeur wanneer jy aanhou om jou beste te gee! 💚

Marinus 083 633 3797 |[email protected]
Liesl 083 633 3799 | [email protected]

Address

Gouwslaan 235, Raslouw
Centurion
0157

Opening Hours

Monday 08:00 - 18:00
Tuesday 08:00 - 18:00
Wednesday 08:00 - 18:00
Thursday 08:00 - 18:00
Friday 08:00 - 18:00
Saturday 08:00 - 13:00

Telephone

0836333797

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when M-Sport Tennis posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share