20/09/2026
Die 80-sitplek bus is reeds VOL bespreek.
Ons het egter ’n 35-sitplek bus op standby indien daar genoeg belangstelling is om dit te vul.
Indien jy nog vervoer benodig, laat weet asseblief so gou moontlik sodat ons kan bepaal of daar genoeg mense is om die tweede bus te bevestig.
Moet asseblief nie wag nie bevestig jou plek betyds!
Baie dankie vir julle ondersteuning! 🙏