Mosselbaai Stoeiklub

Mosselbaai Stoeiklub Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Mosselbaai Stoeiklub, Gym/Physical Fitness Center, NG Kerk Saal, Grootbrakrivier, Groot-Brakrivier.

Aan ons Mosselbaai Span....Baie geluk aan elkeen van julle, julle harde werk en deursettingsvermoë deur die jaar gaan vo...
26/09/2026

Aan ons Mosselbaai Span....
Baie geluk aan elkeen van julle, julle harde werk en deursettingsvermoë deur die jaar gaan volgende naweek met ʼn hoogte punt geseevier word.

Bly op jul knieë, hou jul koppe om hoog, geniet elke oomblik, hanteer mekaar met respek en wees trots tot waar jy reeds gekom het.

Ons as Mosselbaai is baie trots op elkeen, jul verteenwoordige die Cape Winelands volgende naweek, doen dit met trots!! Wat ʼn voorreg.
Aan Danie, dit is jammer dat jy nie op die mat kan wees nie maar wel langs aan, ons is trots op jou en sien uit na nog baie geleenthede saam, ons staan agter jou en is baie trots op jou!!

JAAA DIS MOS MOSSELBAAI!!

Sien uit 👏👏👏👏🤼‍♂️🤼‍♂️🤼‍♂️🤼‍♂️
18/09/2026

Sien uit 👏👏👏👏🤼‍♂️🤼‍♂️🤼‍♂️🤼‍♂️

Baie dankie Parow vir ʼn ongelooflike lekker toernooi!! Dankie vir jul gasvryheid en dat julle ons altyd laat welkom voel...
18/09/2026

Baie dankie Parow vir ʼn ongelooflike lekker toernooi!! Dankie vir jul gasvryheid en dat julle ons altyd laat welkom voel. Dit was verseker ʼn toernooi vir ons as Mosselbaai om te onthou 🙏🙌🤼‍♂️
Baie geluk aan al ons stoeiers vir jul uitstekende prestasies!! Ons is trots op elkeen van julle. Wat ʼn wonderlike span.... JAAA DIS MOS MOSSELBAAI 🤼‍♂️🙌

Mosselbaai Stoeiklub skitter by die Noord-Gauteng Stoei Ope.Mosselbaai Stoeiklub het die afgelope naweek aan die Noord-G...
12/08/2026

Mosselbaai Stoeiklub skitter by die Noord-Gauteng Stoei Ope.

Mosselbaai Stoeiklub het die afgelope naweek aan die Noord-Gauteng Stoei Ope, ook bekend as die Johnny Reitz Groot 5 Ope, by die Universiteit van Pretoria deelgeneem.

Die toernooi is jaarliks een van die grootste stoeitoernooie op die Afrika-kontinent. Vanjaar het ongeveer 880 stoeiers vanuit verskeie lande en van regoor Suid-Afrika aan die toernooi deelgeneem.

Mosselbaai Stoeiklub het uitstekend gevaar, met vyf stoeiers wat aan die toernooi deelgeneem het. Die klub het met trots drie medaljes verower.

Die uitslae van die Mosselbaai-stoeiers was soos volg:

1. Joshua Bezuidenhout – 0/10: Eerste plek en goue medalje.
2. Gustav Dreyer – 0/10: Vierde plek.
3. Danie Dreyer – 0/8: Derde plek en bronsmedalje.
4. Christo van Staden – 0/10
5. Franscoi: Tweede plek en silwermedalje.

Die prestasies is ’n besondere bron van trots vir Mosselbaai Stoeiklub. Om op so ’n groot nasionale en internasionale verhoog mee te ding, verg harde werk, toewyding en deursettingsvermoë.

Ons is ongelooflik trots op elkeen van ons stoeiers wat deelgeneem het en hul alles op die mat gegee het. Julle verteenwoordig Mosselbaai Stoeiklub met trots en wys dat harde werk en vasberadenheid vrugte afwerp.

Baie geluk aan al ons stoeiers en ons afrigters!

Wat 'n eer om n toernooi te kan doen vir n kosbare sport ..... wat nes jy 'n familie verstaan sal jy die verstaan....JES...
12/04/2026

Wat 'n eer om n toernooi te kan doen vir n kosbare sport ..... wat nes jy 'n familie verstaan sal jy die verstaan....

JESUS is KONING




GROOT DANK AAN




11/04/2026

Address

NG Kerk Saal, Grootbrakrivier
Groot-Brakrivier

Opening Hours

18:00 - 20:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Mosselbaai Stoeiklub posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share