Kleinmond Rugby Club

Kleinmond Rugby Club Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Kleinmond Rugby Club, Amateur Sports Team, C/O Protea Street & Vygie Street, Kleinmond.

24/09/2026
Baie dankie aan alle borge wat aan boord gekom het om hierdie dag n sukses te maak.As daar enige ander persoon of instan...
19/09/2026

Baie dankie aan alle borge wat aan boord gekom het om hierdie dag n sukses te maak.
As daar enige ander persoon of instansie is,wat deel wil vorm kontak asseblief Mnr .Mark Olivier by 065 602 3465 of Mnr.Denver Cronje by 079 256 0487 die organiseerders,
Baie dankie

16/09/2026

Met die 2026 rugby seisoen agter die rug wil die klub eerstens baie dankie sΓͺ vir elke ondersteuner,elke speler en bestuurslid wat die jaar n sukses gemaak het.

Met n nuwe jaar kom nuwe verwikkelinge en nuwe uitdagings.
Ons AJV vind op 13 Oktober plaas en die bestuur verwelkoming graag nuwe lede om op die bestuur te kom dien.

As jy graag iemand op die bestuur wil sien wat jy weet n verskil gaan maak is u welkom om daai persoon te nomineer in die volgende posisies:

Voorsitter
Onder-voorsitter
Sekretaris
Hulp-Sekretaris
Tesourier
Hulp-Tesourier

As u as additionele lid wil kom dien is u meer as welkom.

Nominasie vorms is verkrygbaar by die Sekretaresse Mej.Elvisia Wilskut asook by die Voorsitter Mnr. Basil Swartz.

Alle nominasie vorms moet voor 13 Oktober by die Sekretaresse ingehandig word.

Kla gelag liefde
πŸ’™πŸ€πŸ’™

Neem asb kennis van hierdie belangrike datum
09/09/2026

Neem asb kennis van hierdie belangrike datum

β›³ KLEINMOND RUGBY CLUB GOLF DAY  2026 β›³Join us for an unforgettable day on the greens while supporting a great cause!πŸ“… D...
01/09/2026

β›³ KLEINMOND RUGBY CLUB GOLF DAY 2026 β›³
Join us for an unforgettable day on the greens while supporting a great cause!

πŸ“… Date: 16 October 2026
πŸ“ Venue: KLEINMOND GOLF CLUB

Grab your friends, colleagues, or clients and enter a 4-ball team for a fun-filled day of golf, networking, and giving back πŸ™Œ
🏌️ What to expect: 10 Greens 18 Tees
Dinner and drinks included.

Exciting prizes up for grabs.

Auction to close the the day!!

πŸ’° 4-Ball Entry: R550 per player

🎁 Calling all businesses & sponsors!
We are also looking for prize sponsors (big or small). This is a great opportunity to showcase your brand and support a meaningful initiative.
πŸ“© To book your team or get involved, contact: [email protected] or call:
Denver Cronje: 079 256 0487
Mark Oliver: 065 602 3465
Alta van Wyk: 079 192 6260

20/08/2026

Ons liewe ondersteuners.
Neem asb kennis dat komende naweek se wedstryde tuis gespeel gaan word op "ProteaPark".

Ons nooi almal uit om die dag saam met ons te geniet en die inwyding saam met ons te vier.

Die wedstryde sal soos volg loop...

3de span - 13h00
2de span -14h15

Oorhandinging van die veld vind om 15h30 plaas

1ste span -16h00

Laat ons die laaste tuis wedstryd onvergeetlik en vol gees maak.

NB*Captains run sal vanaand op die rugby veld plaas vind.
Kom ondersteun die spelers en vang gees.

Kla gelag liefde
πŸ’™πŸ€πŸ’™

Address

C/O Protea Street & Vygie Street
Kleinmond
7195

Telephone

+27767800358

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Kleinmond Rugby Club posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Kleinmond Rugby Club:

Shortcuts

Share