08/11/2026
Op Saterdag, 7 November 2026, het Nylstroom Rolbalklub teen Naboom Rolbalklub meegeding om die "Oom Bossie" trofee. Nylstroom was hierdie keer die wenner!
Baie dankie aan Naboom Rolbalklub wat ons vriendelik ontvang het. Dit was 'n heerlike dag.